Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wingrock Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 14, Blanco, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wingrock Guest House bied gerieflike oornag- en B&B-verblyf in Blanco, George. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na moderne gerief en natuurlike prag op die Tuinroete.

Die gastehuis bied verblyf aan in 4 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, gehaltelinne en badhanddoeke. Geriewe in elke kamer sluit 'n lessenaar, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n dakwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n stoep met buitemeubels in.

Gaste kan ontbyt in die gemeenskaplike eetarea nuttig. Die prentjiemooi Outeniekwaberge skep die perfekte agtergrond. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Voortrekkerstraat 14, Blanco, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 14, Blanco, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5efb587074bb824c907c30239e7368f5d323075e308b1543a4664997200fed5eb4c7d27ccf6c9438765d95f9e978bc8d35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 14 Voortrekker Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94995255039 22.414413695701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem