+21
Selfsorg in Hentiesbaai

Winston Beach House

12 gaste

6 slaapkamers

8 beddens

5 badkamers

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 434 Bamboes Street, Henties Bay, Erongo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Winston Beach House is teen die strand in die gewilde kusdorpie Hentiesbaai geleë en bied gehalte-gesinsverblyf in 'n smaakvol versierde selfsorghuis vir 8 gaste.

Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers, 5 badkamers, 'n moderne kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en 2 van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel die gebruik van die badkamers met baddens of storte.

Die kombuis is met moderne geriewe toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. Maaltye kan in die eetarea geniet word waar daar genoeg sitplek en 'n ingeboude braai is.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n geplaveide stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die strand en see. Niks skei die strand van die huis nie, en gaste kan net ontspan en die Namibiese son geniet.

Hentiesbaai het 'n rustige, ongekunstelde atmosfeer en die afwesigheid van swaar verkeer, die matige klimaat en 'n lang ongerepte strand maak dit die ideale omgewing vir 'n rustige vakansie. Ná 'n moeisame reis op warm en stowwerige paaie kan gaste al langs die strand stap, sonbaai en piekniek hou, of sommer net vir 'n paar dae rus.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre P
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Very nice house, very spacious with everything you need. A home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Nico E
Saam met lewensmaat
5.0
Puik in alle opsigte. Die huis is pragtig en fantasties ingerig. Lekker familie blyplek. Alles wat mens nodig kan hê en so naby aan die see. Uitsig is...
Sien meer
Aug 2025
Hendrik Matthys Pieter V
Saam met vriende
4.6
Best accommodation in Henties. We have been to Henties Bay on numerous occasions; it is the best accommodation we have ever stayed in, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Evonne N
Saam met vriende
4.4
Ons kom beslis weer. Sien branders reg langs jou bed, is aansteeklik om lui te wees en niks te doen, dis mos dan vakansie. Ruime in die huis was groot...
Sien meer
Jun 2026
Vision Africa R
Saam met lewensmaat
3.2
Wonderlike ondervinding. Die verblyf was wonderlik, die huis was skoon en netjies, alles was daar wat jy nodig kan kry. Dis die beste plek om te ontsp...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 434 Bamboes Street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Winston Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek

434 Bamboes Street, Henties Bay, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUB2MMdzvelD4Po8TbFEnrbHbe7wyykEboaS9dkhK3btvSOK7vC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 434 Bamboes Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -22.11202 14.271034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang