Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winterhoek Farm Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Winterhoek-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Winterhoek Farm Accommodation is ‘n selfsorgplaashuis 10 km buite Tulbagh. Dit is die oorspronklike Winterhoek-plaas wat in die vroeë 1700's gestig is. Dis ‘n vreedsame plaas met ‘n asemrowende uitsig op die omliggende Winterhoekberge. Die plaashuis bied basiese verblyf met ou badkamers en ’n kombuis sooos wat dit in die 70's was.

Verblyf word in 3 slaapkamers aan tot 6 gaste gebied. Die eerste slaapkamer het 1 enkelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed. Daar is 2 badkamers, waarvan die eerste ’n bad en stort het en die ander badkamer net ’n bad. Hierdie eenheid het ook ’n kaggel en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond en stoof.

Geriewe op die perseel sluit ’n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in.

Tulbagh is bekend vir die bergfietsroetes in die omgewing. Daar is 3 bergreekse wat gery kan word in 1 vallei. Die "bone trail" is aan die voete van die Witzenberge, sowel as die Winterhoekberge. Tulbagh Vallei het verskeie topklas wynlandgoedere, soos die historiese Twee Jonge Gezellen met Cap Classique vonkelwyne en die moderne Saronsberg wat onlangs as die beste Shiraz in die land gebottel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Winterhoek Farm Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Winterhoek Farm Accommodation
Netheid
3.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Jaar gelys 2

Ligging

  • Winterhoek-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winterhoek Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Winterhoek-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8Y6T9xV0jhSsMajcD8VPmpWWOeT2AiELqo5kpnihRZ1MiNKMwI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Winterhoek Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 13:00 -33.203748834037 19.138103086586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem