Wisteria Lane Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wisteria Lane Guest House is in die buitewyke van die dorp Postmasburg.

Verblyf is beskikbaar in 9 kamers, elk met 'n privaat badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie of gaste het toegang tot 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kamers het ook lugversorging, WiFi en 'n TV met DStv kanale.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Die instansie het ook 'n tuin met braaigeriewe, en hout word voorsien. Die grasperk het sement tuinmeubels en 'n speelgrond omring deur 'n roos- en jasmyntuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wisteria Lane Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za