Withuis
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornrivier Plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Withuis bied 'n uitsig oor die boorde en is op 'n vrugteplaas geleë. Dit is langs die R44, net 7 km vanaf Barrydale, op die R62-roete. Daar is slaapplek vir 4 gaste.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en stoele, en die sitarea het 'n TV.
Buite is 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Hierdie kothuis bied toegang tot Barrydale en die Roete 62 wat met verskeie besienswaardighede spog. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte en bergfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 107
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Doornrivier Plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Withuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornrivier Plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap