Witrivier B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Witrivier B&B is in Witrivier en bied gehalteverblyf ideaal vir diegene wat na die Krugerwildtuin reis, sakereisigers na Witrivier en vakansieganger wat net wil kom rus in die Laeveld. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en hoofweë.

Die verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n gemaklike dubbelbed en 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Twee van die eenhede het slaapplek vir 4 gaste. Ontbyt is ingesluit.

Die eenhede is naby die Laeveld se watervalle, op die Panoramaroete en die Genisesroete. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies of 'n lieflike vakansie vir pensionarisse.

Die eenheid spog ook met 'n trampolien en 'n lekker plonspoel om in te ontspan!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Witrivier B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za