Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand 804

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 652

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Witsand 804
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Casper E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, raserige bure.

Witsand 804 is 'n pragtige woonstel met 'n ongelooflike uitsig, en behoort enige reisiger se droom te wees. Alhoewel die woonstel goed toegerus is, het ons ongelukkig nie lekker gebly nie. Die area rondom die woonstel het heelwat kuierplekke, en daar is elke aand tot in die vroeë oggendure kliphard musiek gespeel en geraas. Ons verstaan heeltemal dat dit nie die skuld is van die eienaars nie, en dat dit nie noodwendig iets in hulle beheer is nie. Dit is egter baie steurend as mens 'n rustige vakansie by die see wil hou, of enige slaap benodig. Indien 'n gemaklike woonstel en 'n mooi uitsig vir jou belangrik is, en geraas jou nie pla nie, is Witsand 804 beslis die woonstel vir jou. Ons sal egter nie weer hier boek nie. Die diens wat ons van agents ontvang het voor die tyd was ook goed, vinnig en professioneel. Na die tyd kan ons egter nie dieselfde sê nie, en wag ons nogsteeds vir die terugbetaling van ons breekskade-deposito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia M
Saam met vriende

What you see is what you get.

Enjoyed my stay and will definitely be coming back. Suggestion: Please add loose blankets in the rooms for convenience, I had to buy hot water bottles to keep warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e76095768f1367f69a2cc08604747afa19dae6a33b9c867ea51944a33301663a2bd02d23085ca1a67d8899aac860be06576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 14 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.819989 18.47588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem