Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witzenberg Guest Farm

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Witzenberg Guest Farm is aan die voet van die Witzenberge naby die bekoorlike dorpie Wolseley geleë.

Die verblyf word in 7 selfsorgeenhede aangebied. Een kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Vyf van die ander kothuise het elk 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eenslaapkamereenheid se hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die voorste vertrek.

Die slaapkamer in elke eenheid bevat 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke badkamer bied 'n stort of 'n bad. Elke kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond en 'n ketel. Daar is ook 'n braaiplek met 'n rooster en braaitang by elke eenheid.

Witzenberg Guest Farm het ook 7 luukse kamers. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.

Die hoofwatertoevoer na die kothuise is boorgatwater en hoewel dit veilig is om te drink, is gaste welkom om hul eie water saam te bring.

Gaste kan swem, visvang en bootry op die plaas. Daar kan ook gereël word dat die jongspan hand bysit met die voer van die plaasdiere.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Witzenberg Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witzenberg Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARtlsrW7SQzrgPlUgyZYgNN5iRnnvKGXkwKLp4NDuZ5HDNQiZTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Witzenberg Guest Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379610789843 19.213253259659