Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witzenberg Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Witzenberg Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Roberto Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roberto Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent views of the mountains on a tranquil lake.

The unit was great, the shower may need modernisation. The solar backup did help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gizela S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela S
Gesin met tieners

Die kuier was asemrowend.

Die kothuise was beter as wat verwag was en ons het ons gate uit geniet. Die enigste probleem wat moontlik aangespreek moet word, is die skuifdeure van kothuis 2 en 3. As mens die deur effe te hard toemaak, sluit die deur homself. Ek dink die "latch" is bietjie los. Verder was alles fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S
Gesin met klein kinders

Baie mooi rustige plaas.

Baie lekker gebly en die diens was baie goed. Dalk kan daar net 'n eenplaat-gasstoof gewees het vir koffie gedurende loadshedding. Baie ander gastehuise het hierdie voorsiening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Gesin met tieners

Ontspannend, met pragtige uitsig.

Ons het so lekker gekuier op die gasteplaas. Die rustigheid en stilte was vir ons heerlik. Tienie het baie moeite gedoen om alles vir ons gerieflik te maak en was altyd beskikbaar. Die seuns het die visvang vreeslik geniet en ons die stap. Dis 'n pragtige plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loshire A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loshire A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful destination.

I would definitely recommend and even book my family again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester Erica L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Erica L
Saam met vriende

A beautiful and peaceful setting with a magnificent outlook over the mountains.

I would have appreciated a flat sheet on the bed as well. A duvet is to warm this time of the year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Baie lekker verblyf. Wees net bewus dat nr. 8 geen deur het tussen die slaapkamer en badkamer nie. Mag dalk bietjie van 'n verleentheid wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarette C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette C

Pragtige, rustige omgewing om in te ontspan.

Kleinkinders het die plaasdiere geniet, die plek platgery met hulle fietse, terwyl die grootmense rustig saam op die stoep kon kuier. Wonderlike naweek gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie G
Gesin met klein kinders

Heerlik vir 'n rustige, ontspanne wegbreek.

Gemaklike, goed toegeruste huisies. Goeie basis om Tulbagh, Ceres en omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreek uit die stad se gejaag.

Die verblyf is op 'n werkende plaas aan die voet van 'n berg. Die eenhede is netjies, skoon en bevat alles wat mens benodig vir 'n rustige naweekwegbreek. Elke eenheid het 'n lekker groot stoep met 'n ingeboude braai en 'n wonderlike uitsig oor die veld en berge. Daar is nie regtig selfoonsein nie, maar daar is WiFi beskikbaar met 'n goeie konneksiespoed. Die kliëntediens was uitstekend en die eienaar was ten alle tye bereikbaar. Ons het tot 'n sneeu update en voorspelling ontvang! Ons naweek by Witzenberg Guest Farm was perfek en ons sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and clean. Lovely location, peaceful and relaxing.

We had a very pleasant overnight stay. Nice clean cottage with everything that was needed. Beautiful surrounding. Peaceful and quiet. Will go back for another stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H
Saam met vriende

'n Naweek saam met vriende om net weer saam te kuier terwyl ons kinders in Ceres kom rugby speel het.

'n Wegbreek naweek saam met vriende en kinders kon beswaarlik in 'n beter omgewing gehou word. Netjiese kothuise en geriewe wat ons beslis sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic - enjoyed every moment!

Unit had every possible article needed - air-con was great in the intense heat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties - het elke oomblik geniet!

Eenheid het elke moontlike artikel nodig gehad - lugversorging was lieflik in die intense hitte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C
Gesin met tieners

Was okay, just the bees and the snake 2 chalets away from us.

The place was pleasant the only concerns we had was the bee trying to make a nest in the crevices in the roof void. Very quite and nice to rest. They found a Pofadder snake 2 chalets away from us, this is a huge risk factor which necessitates urgent action.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was OK, net die bye en slang 2 chalets van ons af.

Die plek was aangenaam; die enigste bekommernis wat ons gehad het, was die by wat probeer om 'n nes in die skeure in die dak te maak. Baie rustig en lekker om te rus. Hulle het 'n pofadder-slang 2 chalets van ons af gevind, dit is 'n groot risikofaktor wat dringende optrede noodsaak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreekplek. Presies wat ons in gedagte gehad het.

Die huisie was baie netjies en skoon. Baie lekker gebraai en gekuier saam met mekaar. Net wat ons wou hê. Lekker perd gery naby die plaas deur die woud. Beveel definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R
Saam met vriende

Really enjoyed the peace and tranquility of the environment.

The setting was absolutely beautiful even in winter. The peacefulness of the environment allowed me to relax. The farm is close enough to do things away from the farm if and when you wanted to do it. The staff on the farm are friendly and helpful. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reno B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reno B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Sal graag meer van die omgewing wou weet aangesien daar `n aanduiding van staproetes is, maar geen gemerkte plek en niemand in die omgewing weet waar dit is nie. Inligting met aankoms of selfs 'n inligtingstuk in kamer sal baie help. Dis ook op 'n plaas atmosfeer geleë, maar niemand is seker van waar jy mag en nie mag wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Saam met vriende

This was a good experience for a weekend away.

We had a good experience at the Guest Farm.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n goeie ervaring vir 'n naweek weg.

Ons het 'n goeie ervaring op die gasteplaas gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Gemaklik en gerieflik in 'n baie mooi omgewing.

Pragtige uitsig en natuur- en plaastonele. Skoon en prakties ingerigte huisies met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike hulp en diens vooraf asook by aankoms en tydens verblyf. Uitstekende geriewe en omgewing vir 'n groot familie saamtrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise F
Saam met vriende

Lekker wegbreek.

Ons het baie lekker gebly en die rustigheid van die plaas geniet. En die uitsig is asemrowend. Definitief 'n lekker plek om van die besige stadslewe the ontsnap. Dankie Tienie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met vriende

Dit was alles fantasties. Skoon, lekker gekuier en Tienie was baie behulpsaam. Sal weer terug gaan soontoe.

Die chalets waar ons gebly het was baie mooi en skoon en die diens wat ons van die bestuurder, Tienie gekry het was fantasties. Die uitsig is baie mooi. Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem M
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Gemaklike eenheid. Kan werk aan netheid. Lugreeling het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chereen P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chereen P

Verblyf was rustig, vredevol en natuurskoon.

Witzenberg Guest Farm is n baie rustige natuurskoon plek. Ek sal dit aanraai vir vriende en familie. Daar kan meer fasiliteite op die plaas aangeskaf word om die kinders besig te hou, soos 'n swembad want dit raak nogal baie warm daar en die damme is bietjie onveilig om in te swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L
Gesin met tieners

Heerlike stil plek met pragtige uitsig oor die berge.

Pragtige verblyf en vriendelike mense, kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B
Gesin met tieners

Enjoyable, very peaceful, value for money.

The cleanliness of the unit was below average, wine glasses just rinsed in water, fatty sticky finger all over them, drawers dirty, freezer section of fridge not clean, in the bathroom a long black hair was stuck against the wall, shelf had finger prints on.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker, baie rustig, waarde vir geld.

Die netheid van die eenheid was onder gemiddeld, wynglase was net in die water afgespoel, vetterige vingers op hulle, laaie vuil, vrieskas-gedeelte van die yskas was nie skoon nie. In die badkamer was 'n lang swart hare vas aan die muur, die rak het vingerafdrukke gehad op.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Saam met vriende

Dit was baie lekker, sal definitief weer kom maar in die somer verkieslik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moller N
Saam met vriende

Was baie netjies en skoon en ruim huisies en baie goeie waarde vir geld, goed geleë om al die omliggende dorpe en wynplase te besoek.

Ons het dit baie geniet saam met vriende en het 2 huisies bespreek vir 2 nagte en sal beslis weer daar bespreek, want die huisies is ruim, skoon en netjies en bied goeie waarde vir geld en is lekker naby aan die Kaap en ook sommer naby Wolseley en Tulbagh en al die mooi wynplase daar in die omtrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARtlsrW7SQzrgPlUgyZYgNN5iRnnvKGXkwKLp4NDuZ5HDNQiZTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Witzenberg Guest Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379610789843 19.213253259659
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem