Woodbridge Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by ons gastehuis wat in die mooi Wes-Kaap van Suid-Afrika geleë is. Dit is slegs 10 km van Kaapstad se sentrum, of 20 minute per motor van die Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë.

Ons is op die hoofroete van die MyCiTi-busdiens en die busskedule is hier verkrygbaar.

Ons bied elegante verblyf vir die oordeelkundige sakeman of vakansieganger.

Geniet die skilderagtige uitsig op die Tafelberg van Milnerton se strand se strand af, of besoek winkels en restaurante wat almal binne loopafstand van ons af is. Ons sien daarna uit om jou te wys wat ware gasvryheid beteken.

Konferensiegeriewe.

Tot 14 mense kan in ons gerieflike raadsaal met koordlose internet en verversings bedien word. Blaaiborde, projektor en skerm is op versoek beskikbaar.

Bestuurseenheid:

Of jy nou iemand spesiaals wil bederf of op 'n belangrike besigheidsreis is, ons het presies wat jy nodig het! Ons pragtige "executive"-eenheid het 'n gemaklike koninggrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-bad waarin jy 'n bottel vonkelwyn kan geniet.

Rook is verbode in al die kamers. Al die kamers het satelliet-televisie en koffie- en teemaakgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Woodbridge Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za