LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Lodge in Milnerton

Woodbridge Lodge

  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 18 Hawston Road, Milnerton, 7435, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Woodbridge Lodge is in Milnerton, Kaapstad in die pragtige Wes-Kaap geleë. Dit is direk oorkant Woodbridge-eiland en naby Milnertonstrand, restaurante, 'n winkelsentrum, 'n gholfbaan, Paarden Eiland, Century City, Kaapstad sakekern, CTICC en 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe

Gaste kan die beste uitsigte en skouspelagtige sonsondergange in Kaapstad vanaf die dek geniet. Dit bied ook 'n uitsig op Tafelberg.

Gaste kan tussen 16 gerieflike en suite-kamers kies. Die suites wissel van standaard- tot executive-suites en 'n selfsorg-solderwoonstel

Ander geriewe sluit WiFi, veilige parkeerplek, 'n kuierarea met 'n pooltafel en speletjies, swembad en 'n ontspanningsarea in.

Hierdie lodge maak van 'n omsetter en sonpanele gebruik om ononderbroke kragtoevoer te verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 18 Hawston Road, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodbridge Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Hawston Road, Milnerton, 7435, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4629abaf7b54008b434d3f191680ecdb4b54a4a9bdee1b044c60ad7abce315697caa9ceef9723225de1f2d0cfea2a86cddfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 18 Hawston Road Milnerton 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.886288405799 18.491277694702

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang