4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Bleshoender Street, Sedgefield, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Apartment Downstairs is die laer woonstel in 'n houthuis tussen die bome. Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers, sonkrag en 'n plonspoel met sonstoele op 'n dek. Daar is 9 trappies na die balkon met gemakstoele, 'n etenstafel, stoele en 'n ingeboude braai met 'n uitsig op die lieflike tuin en berge. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter ’n afstandbeheerde hek.
Die eenheid is op die eienaar se perseel, maar het sy eie ingang en alarm. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Een kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed. Beide en suite-badkamers het ’n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, glasoond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien en kooktoebehore.
Ander geriewe sluit 'n wasmasjien en hangers vir klere, ’n platskerm-TV, DStv, DVD-speler, gratis WiFi.
Die strandmeer en strand is 1 km ver. Doendinge in die Sedgefield-omgewing sluit wandelinge op die strand, swem in die vlak strandmeer en see, visvang, voëlkyk en valskermsweef in. Die woonstel is 5 minute se stap vanaf die strandmeer en park. Daar is verskeie restaurante, koffiewinkels, buitelug-kroeë, 'n apteek, strande en winkels 5 minute se ry ver. Dié dorpie, die strandmeer-area en voorstede is veilig genoeg sodat jy kan rondrits op jou fiets of rond stap om dit te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 19 Bleshoender Street, Sedgefield, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment Downstairs het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Bleshoender Street, Sedgefield, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang