Kenton-on-Sea Akkommodasie by Woodlands Cottages and Backpackers | LekkeSlaap
+27
+27

Woodlands Cottages and Backpackers

  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grahamstown-weg, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Woodlands is aan die oewer van die Boesmansrivier geleë. Dit is 'n absolute paradys vir voëlkykers - verskillende voëlspesies kom kuier daagliks by ons, selfs die pragtige loerie. Woodlands is net buite Kenton-on-Sea, halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen, en net 'n klein entjie van Grahamstad en die pragtige Sonskynkus af.

Woodlands bied billike, gesinsvriendelike selfsorgverblyf in losstaande kothuise en rugsakreisigerskamers. Elke kothuis is weggesteek in 'n welige, inheemse tuin en het 'n unieke, afgesonderde boma-bad, wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek.

Gaste is welkom om 'n heerlike ete of drankie by The Goat Shed, 'n bistro en pub, te geniet. Ander geriewe op die perseel: 'n swembad, speletjieskamer, en 'n ruim sitkamer-area met 'n grootskerm-TV. Verlustig jouself in die rustige omgewing, ontspan langs die swembad in 'n hangmat met jou gusnteling-boek in die hand of by die pub. Maar moet tog nie vergeet om die ongerepte strande, riviere en riviermondings te verken nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 13 resensies vir Woodlands Cottages and Backpackers
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Grahamstown-weg, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Woodlands Cottages and Backpackers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grahamstown-weg, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzYmJkZDY5LWMxYmYtNDExYi05ZDVmLTg2NGFhZmI3YzQwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 4 Grahamstown Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.670738 26.651674
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za