10% af Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 31 Des 2020.
Glen Marais Akkommodasie by Woodpecker's Inn Guest House | LekkeSlaap
+78
+78

Woodpecker's Inn Guest House

Gastehuis
  • Naweekaanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R980 R882 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driedoringlaan 29, Glen Marais X1, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Woodpecker's Inn Guest House is in Kemptonpark geleë en dis 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Jou gashere, Marnie en Mariane, sien uit daarna om gaste te bederf en hulle het 12 jaar se ondervinding in die gasvryheidsbedryf.

Die verblyf beskik oor 15 netjiese kamers met en suite-badkamers. Die kamers op die eerste verdieping het elkeen sy eie balkon en dis in só 'n manier opgeknap dat dit in 'n groot gesinskamer omskep kan word. Elke kamer het geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, strykplank en strykyster en 'n haardroër. Van die kamers het lugversorging.

Daar is ook geriewe soos WiFi, 'n verhitte swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe. Heerlike tuisgemaakte ontbyte is elke dag beskikbaar. Dit word in die sonnige ontbytkamer voorgesit. Die personeel is daar om jou te help met enigiets wat jy nodig het.

Kemptonpark is 'n groot dorp aan die Oosrand van Gauteng. Daar is verskeie winkelsentrums, gholfbane soos Serengeti, Emperor's Palace met sy teaters en restaurante en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Woodpecker's Inn Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Driedoringlaan 29, Glen Marais X1, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Woodpecker's Inn Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R980
Vanaf R882
per nag (vir 2 persone)
was R980
Vanaf R882
per nag (vir 2 persone)
was R980
Vanaf R882
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driedoringlaan 29, Glen Marais X1, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqr9zMdph17NIUHah9YbAwbm1HnFc6f4QeJquxPjDIJS4hX29Ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R980, nou Vanaf R882  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 29 Driedoring Avenue Glen Marais X1 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.073058515551 28.249057531357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za