Woodstone Haven
Kry 40% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francoisstraat 52, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 050R630 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Woodstone Haven is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis grens. Dit is in Potchefstroom geleë en hierdie sentrale ligging maak dit die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n enkelbed. Gratis WiFi is beskikbaar en dit werk met 'n UPS vir tydens kragonderbrekings.
Veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar. Hierdie verblyf is gerieflik naby winkels, die Mall, Potchefstroom Buiteklub, NWU Potchefstroomkampus en Senwes-krieketstadion.
Slaapplek
’n Bespreking by Woodstone Haven sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Vanessa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 7
Ligging
- Francoisstraat 52, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Woodstone Haven het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francoisstraat 52, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom