LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19
Selfsorg in Impala Park

House on Mystere

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Linda C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Beautiful clean, quiet and safe garden cottage. This is really a beautiful flatlet! Very private, secure, spacious, extremely clean and has everything you could need. There was even a small enclosed yard for our two elderly dogs. Travelling now from KZN to visit our kids with our dogs will no longer be an issue. We will definitely be back. Our host was very friendly and made sure we had everything we needed. Definitely a 5-star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heileen D
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Pleasant. I had a wonderful stay at House on Mystere and would definitely recommend it. Everything was neat, very clean and very quiet. It was just what I needed after a long, busy day at the netball fields. A peaceful and relaxing place to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy H
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Home away from home. So comfortable and well-equipped. Extra touches like milk and margarine in the fridge, generous provision of tea, coffee, sugar and electric blankets on both beds. WiFi access is good and Smart TV is a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.0
Jul 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely amazing! Fantastic accommodation with all the comforts from home! Loved the bath, laundry and the fact that extras were supplied to make us comfortable! Thank you so much. Location perfect near the airport. Safety is a priority in the accommodation and we felt secure at all times. Our host was so friendly and communicative! Will be back if we need a place near the airport in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vir seker die lekkerste en gemaklikste eenheid met alles wat beskikbaar is in die. Vir seker die lekkerste en gemaklikste eenheid met alles wat beskikbaar is in die eenheid, dit is net so gemaklik soos by jou eie huis, eintlik beter as by meeste mense se huise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anriette C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige oornaggerief. Skoon en netjies goedtoegeruste eenheid, naby lughawe. Ons het heerlik gebly in 'n uiters goed toegeruste en skoon wooneenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend en gerieflik. Ons het verskriklik lekker gebly by die woonstel. Die woonstel is baie groter as wat dit op die foto's wys. Groot slaapkamer met groot beddens langs mekaar. Baie spasie. Die badkamer was ook lekker groot gewees. Die ekstra bed in die sitkamer was baie gerieflik om die derde familielid te laat slaap. Die woonstel was baie skoon en netjies. Die buite stoepie en die tafel en stoele was gerieflik om buite te kuier in die aande. Christy was baie behulpsaam en vriendelik gewees. Hierdie is beslis 'n woonstel waarin jy lekker kan slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christy
House on Mystere
Dit was so lekker om julle hier te hê! Ek is so bly dat julle dit geniet het!

Mitchell M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazingly pleasant. It was lovely, quiet and safe. Near to the airport and malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christy
House on Mystere
Thanks, Mitchell. I am so glad you enjoyed your stay!

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf R869
R869 R783
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R869
R869 R783
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R869
R869 R783
per nag, vir 3 mense
Bespreek

31 Mystere Ave, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec82f50ecef90e7cbf12e31475cc6c7c32999f2029c632bd2d6e05d489bd1b0c6471db8819e1b36a0ea8603fe4b8ac582e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R869 nouVanaf R783 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 31 Mystere Ave Impala Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.157687022525 28.273229688955

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang