Worcester Selfsorg Kothuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sanet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 12
Opsomming van Resensie
Dustin G - Mrt 2024
Algehele gradering
Voel soos jou huis weg van jou huis. Netjies en veilig!
Worcester Selfsorg Kothuis se terugvoer
Baie dankie, Arthur. Julle was wonderlike gaste. Kom kuier gerus weer. Groete, Sanet.
Arthur P - Mrt 2024
Algehele gradering
Die kuier was wonderlik. Goeie waarde vir jou geld.
Ina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Juane D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Lucinda K - Jul 2023
Algehele gradering
Warm, huislik, netjies, skoon en gerieflik.
Worcester Selfsorg Kothuis se terugvoer
Baie dankie Lucinda jou ouers was wonderlike gaste. Hoop ons sien julle weer.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Otto du Plessis-straat 25, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom