Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en sal definitief weer daar bly!

Dawie en Wilma was wonderlike gashere. Ons was goed verwelkom/ontvang en hulle is baie hartlik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Met aankoms was daar sjokolade, muesli, vrugte, jogurt, biskuit en selfs koffie, tee en melk. Die kamer is so netjies en stylvol, alles is daar vir jou gerief. Die badkamer en inloopkas is ook baie modern. Die omgewing is rustig en hulle tuin baie mooi en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest se terugvoer

Baie dankie vir die oorbly, Morne - hoop om julle weer binnekort te sien!

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Kathrin V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathrin V
Gesin met tieners

Three days to enjoy Worcester and surroundings.

We enjoyed the friendly atmosphere. The cars were safe although not under cover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest se terugvoer

Dankie Kathrin vir die resensie.

Dit was lekker om julle te huisves en hoop om julle weer binnekort te ontvang.

Beste groete

Wilma

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Chane M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane M
Besigheidsreis

Lovely.

We had a lovely stay. The accommodation is beautiful and the hosts are lovely. I will recommend this stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest se terugvoer

Dankie Chane vir die oorbly en pragtige resensie.
Hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Wilma

Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest
Chrisna J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J
Saam met vriende

Pragtige netjiese plek met al die noodsaaklikhede vir oornag. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Kan ook lekker ontspan in 'n netjiese tuin.

Baie netjiese omgewing. Wooneenheid goed toegerus, netjies, modern. Kan lekker ontspan na 'n dag se reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G
Enkelreisiger

Gerieflik.

Ek het een aand by Ficus Rest oorgeslaap, die woonstel was baie netjies, skoon en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy Moribame M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy Moribame M

Beautiful. Clean. Great hospitality.

A group of 3 stayed about 4 nights. I must say the hospitality was great from Wilma and her husband. She even shared some lemons with us when we asked for one. I could sleep peacefully and the place was comfortable. Thank you for the stay. Jimmy and his wife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hyacinth A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyacinth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful area.

The accommodation was very clean and neat. The area is very secure and the peaceful rooms are comfortable. Only the main room always needs a fan to keep the room cool. The kitchen is very small and only has a fridge, utensils, etc. but no table for sitting. This accommodation is more ideal for just an overnight. But still would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 647
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 647
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 647
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Almondstraat 19, Altona, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44bd87fb85d1f4cc842f3311525d6d525a142961d3a59456cc6c417b745805ee1bcc8089f67e7623e24fc0706539cba1da98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 647 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 19 Wild Almond Street Altona 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6256005 19.4206827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem