Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woud-O-Rama

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heriot-weg 48, Denvarpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Woud-O-Rama bied bekoorlike selfsorgverblyf in Denvarpark, 'n voorstad van George. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n enkelbed en gaste in hierdie kamers maak van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak gebruik. Alle linne word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea is het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep wat met 'n asemrowende uitsig oor die lowerryke omgewing spog. Vir gaste wat die area wil verken, is visvang, wynproe, fietsry, swem en bergfietsroetes naby hierdie verblyf. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Woud-O-Rama sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Woud-O-Rama
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 7

Ligging

  • Heriot-weg 48, Denvarpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woud-O-Rama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Heriot-weg 48, Denvarpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eb1c76cea57c770d1c3844dc7074d1fbf0820c2fb79c384bfab938a5c64cb1e4112c41ea04dafc2dbbef8636f695a933b1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 48 Heriot Drive Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.955279444115 22.490101061365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem