+19

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

33% AF!
Winteraanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 19 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen inklok of uitklok op Kersdag of Nuwejaarsdag.

Die balans moet 3 dae voor die inklokdatum ten volle betaal wees.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Slegs die aantal gaste wat op die bespreking aangedui is, mag in die eenheid bly.

Geen harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.

Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie. Die bestuur behou die reg voor om gaste wat nie hieraan gehoor gee nie te vra om die perseel te verlaat.

Let asb. daarop dat die eienaars nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Slegs EFT/bankoorplasings word aanvaar.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 word met aankoms gehef en sal binne 7 tot 14 werksdae nadat die huis vir breekskade nagegaan is terugbetaal word
Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word mits die volle betaling ontvang is nie.

DStv kan teen 'n ekstra koste per dag geaktiveer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 750
33 % AF
R 2 750 R 1 834
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 750
33 % AF
R 2 750 R 1 834
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 750
33 % AF
R 2 750 R 1 834
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Kriedoring Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7dddeb3701fca43329e710cae8a229ecad9d38e33cda9daf4f0c10f0872800dcffbb4d74f396e7fff7617c2bcd15f04004d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R1 833 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.812421858896 17.8825257457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang