Wyford Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cecile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Valarie C - Aug 2024
Algehele gradering
Asemskep weg van alle gejaag. Sterre op hul mooiste.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou lieflike resensie. Sien uit om julle weer te sien.
Francoise K - Jun 2024
Algehele gradering
Convenient for overnight, but even better for staying longer. A new favourite.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Melanie S - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek om rustig die natuur te geniet saam met jou geliefdes.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you, Melanie.
Odette H - Jun 2024
Algehele gradering
Tranquil. Beautiful.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you, Odette
Coleen S - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Cheryl-ann W - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent.
Wyford Farm se terugvoer
Hi Cheryl-ann. Thank you for your lovely review.
Ellenore D - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese diens!
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Frans B - Apr 2024
Algehele gradering
Het dit baie geniet om daar te oornag. Skoon fasiliteite.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie, Frans. Sien uit om julle weer te sien. Groete, Cecile
Kerry S - Apr 2024
Algehele gradering
Best kept secret between JHB and Durban.
Lees meerWyford Farm se terugvoer
Thank you, Kerry. We look forward to seeing you again.
Elsebe J - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en veilig.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for choosing Wyford farm. We look forward to seeing you again.
Delouise M - Mrt 2024
Algehele gradering
Very enjoyable for an overnight stay and the bonus was that it was pet friendly.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Erica D - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik, rustig, skoon, pragtig!
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie, Erica
Julie B - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you, Julie. Looking forward to seeing you again.
Marissa S - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik, pragtige natuur, gemaklike beddens, volledig toegerus.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie, Marissa.
Zelda V - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect in every way!
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Petro P - Feb 2024
Algehele gradering
My nuwe oorslaapplek oppad na die Natal-kus.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie.
Marilyn O - Jan 2024
Algehele gradering
Ons hondtjies kuier ook lekker hier.
Wyford Farm se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Marilyn Olwage. Ons waardeer dit.
Marguerite H - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige oornag.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Sien uit om julle weer te sien.
Groete, Cecile
Antoinette K - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtigse, skoon en stil verblyf. Heerlike kos!
Wyford Farm se terugvoer
Hi Antoinette, baie dankie vir jou resensie. Ons plaaspad is geteer, ek weet nie of julle dalk deur ons bure se plaas gery het nie. Ons ingang van die N3 is regoor die Pyramids Motel. Alle karre kan die pad ry; hy is net hobbelrig. Groete Cecile
Johan S - Apr 2024
Algehele gradering
Vrek oulik en gemaklik.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie, Johan. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete, Cecile
Monique G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Wyford Farm se terugvoer
Hi Monique. Ek is jammer as ons julle gepla het. Sal dit in ag neem.
Groete Cecile
Hendrik T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Tessa D - Sep 2024
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plaaservaring in 'n lieflike rustieke huisie. Heerlik.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie, Tessa. Hoop om julle gou weer te sien.
groete Cecile
Clive D - Jul 2024
Algehele gradering
Elegantly cozy.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Lenie V - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice cosy chalet.
Wyford Farm se terugvoer
Hi Leni, I'm sorry that you found the road difficult. The farm road is tarred. I myself drive an Eco-Sport and have no trouble. The best is to come down slowly because the road is bumpy, there's no need to have a 4x4.
Amanda V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker plaas atmosfeer.
Brenda D - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie. Waardeer jou resensie. Groete Cecile
Naomi C - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend, mooi en rustig.
Steve B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag stop. Heerlike stilte en mooi natuur.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you, Steve, for your lovely review!
Melissa S - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful location.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Ilana O - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike plek.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie
Theresa C - Sep 2023
Algehele gradering
Goed geleë vir 'n oornagstop op pad see toe.
Deon G - Jul 2023
Algehele gradering
Regte plaas met gasvryheid.
Wyford Farm se terugvoer
Hi Deon, baie dankie vir jou lieflike resensie. Ek glo ons sal julle gou weer sien. Groete Cecile
Lyn V - Jul 2023
Algehele gradering
Unieke huisie.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie Lyn.
Marianna V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer. Sien uit om julle weer te sien. Cecile
Annatjie S - Jul 2023
Algehele gradering
Wyford farm is 'n lieflike oornagplek, reg langs die N3, net na Harrismith.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie, Annatjie. Waardeer jou mooi resensie. Hoop om julle vinnig weer te sien. Groete Cecile
Dennis D - Jul 2023
Algehele gradering
Farm style get away.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you, Dennis. Thank you for being a great guest.
Hannes V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige oorslaapplekkie. Baie mooi omgewing. Pragtige uitsig.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie Hannes.
Kobus V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Stephan V - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie in die berge.
Wyford Farm se terugvoer
Thank You Stephan, we hope to see you again. Cecile
Christiaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Wyford Farm se terugvoer
Baie Dankie, Christiaan. Ek waardeer jou mooi resensie. Sien uit om julle weer tesien. Groete Cecile
Susan E - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek, maar sal ook vir 'n naweek daar kan ontspan.
Anne C - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect stop-over.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you. Hope to see you again. Wyford team.
Albert C - Jan 2023
Algehele gradering
Plaasgasvryheid op sy beste.
Lees meerWyford Farm se terugvoer
Baie dankie Albert. Ons waardeer jou mooi resensie. Groete. Wyford span
Kiola T - Sep 2023
Algehele gradering
Gorgeous farm, very comfortable.
Lees meerWyford Farm se terugvoer
Thank you for your review.
Victor V - Apr 2023
Algehele gradering
Really tranquil surroundings, with will kept accommodation.
Wyford Farm se terugvoer
Dear Victor, Thank you for your review. Next time you should stay for a weekend.
Mariette N - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag stop.
Lees meerWyford Farm se terugvoer
Baie Dankie vir jou positiewe resensie en eerlikheid. Ons gaan die matrasse vervang. Hoop om julle weer tesien.
Groete Cecile
Tersia G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige oornag.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie Tersia.
Rianie C - Aug 2023
Algehele gradering
Plaaslewe, maar gerieflik.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om jou weer te sien.
Deon O - Apr 2023
Algehele gradering
Nice stay-over on the way to the coast.
Wyford Farm se terugvoer
Thank You
Petrus S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Michelle T - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goed gelee.
Lize V - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful farm with the most stunning views.
Wyford Farm se terugvoer
Hi Lize, thank you for your lovely review. Look forward seeing you again. Kind regards Cecile
Martie O - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf, goed ontvang deur eienaars.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie Martie, hoop om julle weer te sien. Groete
Hannelie V - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker op die plaas gekuier.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you. From Wyford team.
Stefnie M - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike belewenis sal ons weer sien.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie Stefnie. Hoop om julle weer te sien. Groete. Wyford span
Kashan K - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful, tranquil and rustic.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review. From Wyford Team
Nicolien S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was so gemaklik dit het gevoel of ek by my eie tuiste is.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie Nicoline, ons sien uit om julle weer te sien. Groete, Cecile.
Andre M - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie oornag vir reisigers.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Hoop om julle gou weer tesien. Groete, Wyford Span
Burnice J - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het in Poplar kothuis oorgeslaap.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie.
Marilyn O - Aug 2022
Algehele gradering
Baie geniet. Ons was goed ontvang.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike review, waardeer.
Judith V - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you Judith.
Elmarie H - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties en ontspanne.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie. Geniet julle kuier en sien julle wanneer julle terug kom. Wyford span
Leske V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, karaktervolle verblyf.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie, ons waardeer opreg. Sien julle weer. Groete, Wyford span.
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Net een nag oorgeslaap, maar sal graag vir langer wil gaan.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Johannes C - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike belewenis.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie. Sal jou op die lysie sit vir wanneer ek dink dit gaan sneeu.
Elnette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Tanique T - Jul 2022
Algehele gradering
Wyford Farm is a lovely place, we really enjoyed our stay and walks on the farm. The hosts were lovely, will definitely come again.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your lovely review. From Wyford farm
Elaine H - Aug 2022
Algehele gradering
Geskik vir ons doel.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you for your review.
Alet V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Gerda R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Sharne D - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige area met pragtige uitkyk.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie.
Adelle C - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige kliphuis.
Tatum D - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful farm stay
Jana V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike "peaceful haven" presies tussen Gauteng en die Suidkus!
Lees meerWyford Farm se terugvoer
Baie Dankie Jana vir jou positiewe resensie. Word opreg waardeer.
Groete Wyford Span
Ronelle E - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon en net reg.
Wyford Farm se terugvoer
Dear Ronelle.
Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer.
Wyford Team
Johan C - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig met rus vir jou siel.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Wyford span
Wessel J - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese vrede, vriendelike diens, veilige rusplek. Goed aanbeveel!
Arno V - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het oornag by Wayford Farm.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie Arno. Is bly julle het lekker gebly.
Elsie V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike webreek, rustige plaas-omgewing.
Wyford Farm se terugvoer
Dear Elsie,
Thank you for your lovely review. Look forward to seeing you again. Kind regards Wyford Team
Tina R - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, baie rustig en pragtige omgewing.
Madelaine S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker stop-over.
Louise L - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig!
Lees meerWyford Farm se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet. Ongelukkig is Wi-Fi nie in al die kothuise nie. Volgende keer sit ons julle in die Garden kothuis. Groete, Cecile And Sheila.
Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Jurgens V - Apr 2021
Algehele gradering
Great halfway stop going or coming from the coast.
Robert H - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you, Rob. Hope to see you in the future.
Regards, Sheila and Cecile.
Jakobus V - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename plaaservaring.
Eward A - Feb 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Wyford Farm se terugvoer
Hello Eduard, thank you for the good review of Aloe Cottage, where you were staying. Aloe does not have Wi-Fi but there is Wi-Fi at the main house which guests may make use of.
Welna S - Jan 2021
Algehele gradering
Great stay after a day of constant raining on the road!
Johan P - Jan 2021
Algehele gradering
Het aan al my verwagtinge voldoen.
Wikus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Rachelle V - Des 2021
Algehele gradering
So 'n prentjiemooi en rustige omgewing.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie.
Finn B - Okt 2021
Algehele gradering
Very clean and neat.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you Finn.
Wilmar N - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, lieflike ou plaashuis gevoel.
Wyford Farm se terugvoer
Baie dankie.
Mark M - Des 2021
Algehele gradering
Great place to overnight it exploring the area.
Elmarie H - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n juweel van 'n plek. Ideaal vir 'n halfwegstop om battery te herlaai.
Lees meerJohan W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Lynn C - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable bed. Shower needs replacing. Garbage bin in sleeping area is unsightly and unhygienic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklike bed. Stort moet vervang word. Vullisdrom in slaaparea is 'n seer vir die oog en onhigiënies.
Vriendelike gasvrou. Stort is 'n toestel wat in die hand gehou word, heeltemal nutteloos.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wyford Farm se terugvoer
Hi Lynn,
Thank you for your review. I will definitely look into replacing the showerhead. I apologize for the garbage bin in the room, it should've been outside.
Kind regards, Wyford team.
Henri A - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker plaas, mooi uitsig, cosy.
Wyford Farm se terugvoer
Thank you, Cecile & Sheila
Mike L - Apr 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Annemarie C - Jan 2021
Algehele gradering
A most unpleasant experience.
Jenny N - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing.
Wanda V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties. Verskriklik vriendelik en hulpvaardig.
Manie V - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gesellig en vriendelike Engelssprekende mense.
Riaan C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plaaslewe-kuier is 'n moet.
Hannes V - Aug 2020
Algehele gradering
Ideale wegbreek van die stad.
Carla B - Des 2020
Algehele gradering
Plaaskuier - gerieflik gekuier met 'n kleuter (2 jaar) en 'n hond.
Rikus M - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig.
Mike V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker by die kaggel
Lorraine V - Des 2020
Algehele gradering
Was gesellig
Wilma D - Okt 2020
Algehele gradering
Sheila was vriendelik soos altyd. Die Aloe cottage was skoon en netjies.
Jessica B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustige plekkie vir oorslaap halfpad see toe.
Marsha L - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het as familie met ons 2 honde net hier oornag op pad Suidkus toe.
David J - Nov 2020
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld.
Tanya K - Sep 2020
Algehele gradering
This was not what I expected. The pictures was misleading.
Selda P - Okt 2020
Algehele gradering
Sal nie weer daar gaan nie!
Wendy H - Des 2019
Algehele gradering
Very comfortable, lovely walks. Great for a stop over to or from Joburg.
David P - Mei 2019
Algehele gradering
A lovely overnight stop.
Mariette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Beeldskone plaas met ‘n fantastiese ligging.
Karen S - Des 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en lekker rus op pad na KZN.
Ernst R - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, veral as mens een of twee aande wil oorslaap op pad.
Jacolene B - Nov 2019
Algehele gradering
Stunning little place. Friendly people and a beautiful farm. Loved it!
Wyford Farm se terugvoer
Hi Jacolene,
Thank you for your review and I am glad you enjoyed your stay.
I hope to see you again soon.
Regards,
Sheila
Izalda V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig en vol verrassings uit die ou verlede.
Gert D - Des 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
John F - Apr 2018
Algehele gradering
A peaceful and wonderful place to overnight.
Lees meerRene Maria B - Nov 2018
Algehele gradering
Rustic accommodation in a beautiful, peaceful setting.
Andries M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker plaaslewe opset.
Chani S - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Paul B - Mei 2018
Algehele gradering
Interessant met geskiedenis.
Lees meerChristo N - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike plaashuis!
Shannon C - Okt 2018
Algehele gradering
A lovely place for an overnight stop.
Monica L - Jun 2018
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie. Die foto is baie misleidend.
Natie T - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam. Ons pas maklik aan.
Lees meerMarietjie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Voldoende oornag plekkie.
Fanie D - Feb 2018
Algehele gradering
Te afgeleë.
Erika D - Des 2018
Algehele gradering
Nie aangenaam.
Tanja F - Mrt 2017
Algehele gradering
Perfek!
Joggie P - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi uitsig waar mens kan kom rus.
Andrew F - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig.
Alvin G - Jun 2017
Algehele gradering
Good overnight spot on our way to Durbs.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie oornagplek op pad na Durbs.
Ons akkommodasie was voldoende vir die aand. Ons het vars melk van die plaas gehad om saam met ons tee te drink en 'n lekker warm vuur om warm te word ná 'n winteraandrit op die fiets. Die enigste ding wat ek graag wil sien, is meer waterdruk vir die stort wat moeilik was om reg te kry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anelize V - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek sal dit aanbeveel vir iemand wat 'n mooi oornagplek soek met lekker stapplek. Dis "pet friendly".
Jan E - Sep 2017
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Jaco B - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerDanette V - Des 2016
Algehele gradering
Mooiste mooi tussen die berge.
Lees meerAnonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wyford-plaas, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang