LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wyndford Holiday Farm | LekkeSlaap
+44

Wyndford Holiday Farm

Standaardeenheid vir 2
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede dateer die 1920's en is dus baie uniek. Die eenhede het elkeen 2 enkelbeddens en ’n stort of ’n koninggrootte-bed en ’n bad. Skoon lakens word voorsien en die eenhede het ondervloerse verhitting. Die rietdak hou die eenhede koel in somer. Daar is vars fonteinwater in die kamers en gaste kry ’n warm drankie by hul deur afgelewer in die oggend.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit al 3 etes en oggend- en middagtee in.

Belasting en Ekstras

Kindertariewe: Kinders tussen 2 en 5 jaar betaal R410. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R567.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardrondawel vir 3
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rondawel is een van die oorspronklikes op die plaas en is ideaal vir 'n gesin of 3 tieners wie se ouers in 'n ander nabye eenheid bly. Daar is 3 enkelbeddens waarvan 2 op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die privaat badkamer het ’n bad en daar is ondervloerse verhitting. Gaste kry ’n warm drankie by hul deur afgelewer in die oggend. Die rondawel is sentraal in die tuin onder bome geleë.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • Bad
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit al 3 etes en oggend- en middagtee in.

Belasting en Ekstras

Kindertariewe: Kinders tussen 2 en 5 jaar betaal R410. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R567.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis vir 2
Vanaf R2 420
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is een van die oorspronklike rondawels op die plaas naby die hoofgebou. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort. Die ruim eenheid het sy eie sitarea met ondervloerse verhitting om warm te bly in winter. In die oggende kan 'n warm drankie van jou keuse by jou deur afgelewer word om saam met die beskuit en vars melk te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit al 3 etes en oggend- en middagtee in.

Belasting en Ekstras

Kindertariewe: Kinders tussen 2 en 5 jaar betaal R410. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R567.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Eenheid vir 5
Vanaf R2 680
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié ruim dubbelverdieping-chalet het 'n Switserse styl en is perfek vir 'n gesinsvakansie. Die balkon het 'n uitsig oor die plaas en op die Malutiberge. Die 2 ruim slaapkamers lei na die balkon. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook linne, ondervloerse verhitting en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Op die onderste verdieping is daar 'n groot sitarea met 'n kaggel en 'n TV. Soggens kan gaste versoek dat daar 'n warm drankie by die deur afgelewer word of hulle kan hul eie maak om saam met die tuisgemaakte beskuit te geniet. Daar is 'n privaat parkeerplek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit al 3 etes en oggend- en middagtee in.

Belasting en Ekstras

Kindertariewe: Kinders tussen 2 en 5 jaar betaal R410. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R567.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Eenheid vir 2
Vanaf R2 680
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met ’n stort en ’n bad. Daar is gemaklike stoele, tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgebakte beskuit, ’n yskassie en ’n TV met DStv in die kamer. Die parkeerplek is reg langs die kamer beskikbaar. Gaste kan in die privaat tuin ontspan. Die kamers het ondervloerse verhitting vir die koue wintermaande en die rietdak en waaiers hou die eenheid koel in somer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Ondervloerse verhitting
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit al 3 etes en oggend- en middagtee in.

Belasting en Ekstras

Kindertariewe: Kinders tussen 2 en 5 jaar betaal R410. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R567.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardeenheid vir 4
Vanaf R3 150
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie 3 skakelkamers is perfek vir 'n groep of gesin wat deel. Elke kamer 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Die eenheid het ondervloerse verhitting. Gaste kry ’n warm drankie by hul deur afgelewer in die oggend. Die rietdak hou die eenheid koel in somer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit al 3 etes en oggend- en middagtee in.

Belasting en Ekstras

Kindertariewe: Kinders tussen 2 en 5 jaar betaal R410. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R567.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardeenheid vir 5
Vanaf R3 350
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenhede is perfek vir gesinne. Die kamer het 'n dubbelbed met wit beddegoed en daar is 'n klein kinderkamer langsaan met 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kamers het ondervloerse verhitting. Aangewese parkeerplek is naby aan die ingang beskikbaar. Gaste kry in die oggende 'n warm drankie van hul keuse by hul deur afgelewer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit al 3 etes en oggend- en middagtee in.

Belasting en Ekstras

Kindertariewe: Kinders tussen 2 en 5 jaar betaal R410. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R567.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardrondawel vir 4
Vanaf R3 350
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie rondawel is perfek vir 'n gesin. Dit is deel van die oorspronklike rondawels en is baie ruim. Daar is 2 enkelbeddens of ’n koninggrootte-bed en ’n dubbelstapelbed vir kinders in elke rondawel. Die moderne en suite-badkamers het storte. Die rietdak hou die eenheid lekker koel in somer en daar is ondervloerse verhitting of olieverwarmers vir die koue winters.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
Badkamer
  • En-suite
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe sluit al 3 etes en oggend- en middagtee in.

Belasting en Ekstras

Kindertariewe: Kinders tussen 2 en 5 jaar betaal R410. Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R567.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyndford Holiday Farm, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe049240cc12f649c8716dad306c03d2d3c5e65444858f7ef9bc55dd03fea304a1398179007f1c86dfceb837d6ba4007471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Wyndford Holiday Farm Caledonspoort 9725 Vrystaat 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -28.69356638443 28.232696056365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!