Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Xanadu in Tableview

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Xanadu in Tableview
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Cobus K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gebrek aan warm water.

Ons eerste 3 nagte moes ons in koue water stort weens die geyser wat trip na loadshedding! Sekerlik as mens weet van 'n probleem kan daar 'n oplossing gevind word? Elke dag wanneer ons terugkeur het die krag getrip en daars geen warm water nie. So ons glad nie tevrede daarmee nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Xanadu in Tableview se terugvoer

Beste Cobus
Ek is jammer om te hoor van die ongerief wat jy en jou gesin ervaar het as gevolg van die geyser wat trip na loadshedding. Dit klink beslis as 'n ongemaklike en frustrerende situasie.
Ons het tesame met die besprekings epos wel die inligting gedeel en ook hoe om dit reg te stel. Weer aan te sit.
Dit is ongelukkig `n beskermingsmeganismes is wat in plek gestel is om die geyser teen krag dips te beskerm. Dit is belangrik om te verseker dat die geyser nie onnodig beskadig word nie, maar dit is natuurlik nie ideaal om sonder warm water te wees nie.

Ek hoop U verstaan en ons vra net weereens omverskoning vir die ongerief.

Xanadu in Tableview
Thabo S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo S

I had a great stay there.

Kindly make sure that hot water is easily accessible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordweg 14, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaf9a364fba7ff0dc9208c9db7f4abdd0212369946396ff7b227dc73a5f354d072692175e936cc58339043aa3ee8a1d8cb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 14 North Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8293393 18.5098292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem