Marlothpark Akkommodasie by Ximun Bush Lodge | LekkeSlaap
+21

Ximun Bush Lodge

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietstraat 4043, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Ximun Bush Lodge is 'n ten volle gemeubileerde selfsorglodge in die Marlothpark-wildreservaat. Dié wildreservaat word deur die Krokodilrivier van die Krugerwildtuin geskei. Marlothpark het oorgenoeg wild wat vry rondbeweeg, insluitend koedoes, sebras, kameelperde en vlakvarke, en dit is 'n voëlkykersparadys. Die park het ook 'n hardewarewinkel, kurio-winkel, drankwinkel en nog meer.

Ximun Bush Lodge het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Die kamer is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Buite is daar 'n grasdakboma met braaigeriewe en 'n swembad. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt kan op versoek en teen ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Ximun Bush Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Ximun Bush Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kiewietstraat 4043, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Ximun Bush Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kiewietstraat 4043, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJSAUxe1jwraWzVbxvkEjmmJYwLHyfd9eorUHwuyBi5ooVRsUz6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 4043 Kiewiet Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.34878 31.80443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za