Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yamkela Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charl and Una Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Yamkela Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld gewees. Aangenaam.

Verblyf was heerlik. Geen klagtes. Swembad kan dalk beter versorg word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi P
Gesin met klein kinders

Very accommodating.

We had everything we needed for an overnight stay. Host was very accommodating and provided breakfast packs as we had to leave early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oluwagbemigaoladele T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oluwagbemigaoladele T
Gesin met klein kinders

A pleasant place to stay for short or long durations.

Yamkela was a pleasant lodge to stay at. Hospitality by the operators was greatly pleasant. The breakfast was fresh and made with dedication. The only disappointing thing was the pool was not working as there was no sweeper to keep it clean from debris falling in. It is a safe place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en gasvrou baie vriendelik.

Gasheer en gasvrou doen moeite om hul gaste tuis te laat voel. Ons sal beslis weer by Yamkela Guest House bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yamkela Guest House se terugvoer

Thank you Ms Johanna Le Roes for your kind remarks. Regards. Charl

Yamkela Guest House
Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martlie J

Baie netjies en keurig.

Die kamer was báie netjies en keurig gemeubileer. Vriendelike ontvangs. Parkeerplek is egter 'n probleem indien al die ander kamers ook vol bespreek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertu N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertu N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en vriendelike diens. Kamer netjies en skoon. Baie goeie ligging binne loop afstand vanaf uitstekende restaurante.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S
Saam met vriende

Lekker gesellig.

In rustige area en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Enkelreisiger

Pragtige, skoon verblyf. Het veilig gevoel. Sal aanbeveel.

Maklik bereikbaar - ontbyt oulik gereël in Covid-tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Heerlike ontbyt, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yamkela Guest House se terugvoer

Geagte Anna,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons het dit regtig geniet om julle as gaste te verwelkom.

Vriendelike groete,
Yamkela

Yamkela Guest House
Liesl V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V
Gesin met klein kinders

Gasvryheid en vriendelikheid waardeer.

Parkering nie 100% gerusstellend nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yamkela Guest House se terugvoer

Goeie dag Liesl,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Yamkela

Yamkela Guest House
Mariana D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak en ligging.

Yamkela Gastehuis is ideaal geleë. Charl en Una is perfekte en tegemoetkomende gashere. Die eenheid was netjies en smaakvol en die bed baie gemaklik. Die ontbyt was heerlik en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yamkela Guest House se terugvoer

Geagte Mariana,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd vir ons lekker as ons gaste gelukkig is. Ons hoop om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Yamkela

Yamkela Guest House
Belinda J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese kamers en 'n heerlike ontbyt wat op 'n gesonde manier voorberei is.

Una, gasvrou, se aanbevelings van besoekpunte het ons baie gehelp om interessante plekke te sien. Haar man, Charl, se ontbyt is uit die boeke. Dankie vir 'n ontspanne kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yamkela Guest House se terugvoer

Geagte Belinda,
Jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Ons is van harte bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Yamkela

Yamkela Guest House
Allan S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Allan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our accommodation was perfect for our needs

We had a good stay. The lighting was not so good in the room, but the swimming pool was most welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Yamkela Guest House se terugvoer

Thank you Allan for your review. We can gladly announce that TravelGround has now made it possible to reply to reviews and that we have refurbished the four deck area rooms where you stayed and also improved the lighting, replaced the carpets, installed louver shutters and installed showers in these rooms. We are now getting excellent ratings from guests staying in these rooms.

Charl

Yamkela Guest House
Rob W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rob W
Gesin met klein kinders

Good breakfast, but accommodation outdated, friendliness can be improved

We booked a quadruple room which was a two person room with extra beds. Friendliness is not the strongest point. Normal request are seen as a burden. I got overcharged by R500.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet F
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Gasvryheid, netheid, fantastiese ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended well-run establishment offering good service.

Excellent location, close to tourist attractions. Accommodation spacious, clean and very comfortable. Beautiful gardens. Staff friendly and helpful. Good breakfasts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie gesellig. Ligging baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Yamkela is 'n baie aangename B&B. Goeie waarde vir geld. Sal weer hier bly in toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice!

Baie geniet! Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Gesin met tieners

Awesome

An awesome guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg S
Gesin met klein kinders

Wonderful stay experienced

Yamkela was a complete delight, from start to finish. Very accommodating, great rooms, and wonderful breakfasts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Davina D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Davina D
Saam met vriende

Pragtige area, heerlike ontbyt en vriendelike gasheer.

Baie mooi plek, naby aan restaurante en op die hoofstraat na Kango-grotte, met heerlike ontbyt, en 'n vriendelike en hulpvaardige gasheer. Die gordyn tussen die badkamer en slaapkamer het bietjie gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie W - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie W

Goed

Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kutlwano R - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kutlwano R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

A decent place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 95, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxmdRTjWeuKHUh4XizJbLkND2uNobb2A0dXPfkmH2HDp7samE3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 95 Baron van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.58353 22.20421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem