Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellowbird Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Darling, 7435, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Yellowbird Cottage is 'n bekoorlike kothuis op dieselfde perseel waar die eienaar woon in Darling en dit is stapafstand vanaf die winkels en restaurante.

Die drieslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien. Die oopplan-eet- en -leefarea ihet gemaklike rusbanke en beskik oor 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar. 'n Enkeldagbed is in die sitarea beskikbaar.

Buite op die stoep is daar gemaklike meubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Yellowbird Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Yellowbird Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoofstraat 45, Darling, 7435, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yellowbird Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Darling, 7435, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e3b76c73d11e7d07516d54b2c67c6fe190d0b1eba2bd6cfaaa2df8c52d36df9d1a6cdf0d414d7763df25336ab14e5ce7092?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 5 mense 3 5 1 5 45 Main Road Darling 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.377499092759 18.384532521357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem