LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Yellowstone Cottages | LekkeSlaap
+16

Yellowstone Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mill-straat 41, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Yellowstone Cottages is in die oulike dorpie McGregor en bied gerieflike verblyf in 2 selfsorg-kothuise. Yellowstone Cottages is die ideale plek om van die besige stadslewe te ontsnap en die rustigheid van die omgewing te geniet.

Die 2 kothuise beskik oor 'n gesinskothuis en 'n wittebroodkothuis. Elke kothuis is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang, stoep wat met 'n druiweprieël bedek is, 'n tuintjie, knus kaggel en braaigeriewe. Elke kothuis het ook 'n plafonwaaier en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskassie, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Yellowstone Cottages is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of vir diegene wat McGregor wil verken. Gaste kan die plaaslike restaurante, Millstone Pottery, plaaslike wynplase, kunsgalerye en die Saterdagmark besoek.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Yellowstone Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Mill-straat 41, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yellowstone Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R799
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R799
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mill-straat 41, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlZDM4OTM3LTI4MjUtNGE1Ni05NzA4LTRlOWE1NDFiMDdhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R799  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 41 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.94972189987 19.82335335582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!