LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by YellowWood Country Cottage | LekkeSlaap
+12

YellowWood Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 47, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

YellowWood Country Cottage is in Graskop, naby God's Window en die Krugerwildtuin.

Dié houtkothuis is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gratis tee en koffie word voorsien. Die kothuis is is ideaal geleë om besienswaardighede in Paradise te verken. Die kothuis is op die Panorama-roete in 'n malaria-vry area, 55 km van die Krugerwildtuin af en naby die Blyderivier-canyon.

Slaapplek

’n Bespreking by YellowWood Country Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir YellowWood Country Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Presidentstraat 47, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink YellowWood Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 47, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA087cbaaff4c5df25e78cc4d7f6ffd6c427b194cf3c06f3108ab89ffe728b281f4d0f05054d8ac732df0f377557266e0c8cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 47 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.930107728097 30.844322345365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!