Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thalassa's

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Thalassa's is in Southport tussen Hibberdene and Port Shepstone aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is in 'n rustige, sentrale area wat perfek is vir gaste wat die omgewing wil verken. Hierdie eenheid vorm deel van 4 eenhede op die perseel en is heeltemal privaat en veilig.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2.5 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n buite-eetarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n privaat stoep wat met 'n see-uitsig spog.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, klerekas, gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook 'n klein hoekie met 2 enkelbeddens wat ideaal vir kinders is.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, toebroodjierooster, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die voor- en agterstoep het sitplek en braaigeriewe. Aan die agterkant is daar 'n lieflike tuin en grasperk, en dit is heeltemal omhein en troeteldiervriendelik.

Slaapplek

’n Bespreking by Thalassa's sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Thalassa's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suki Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 11

Ligging

  • Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thalassa's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7413179c12588816d67a3a2e1d9c3f345c6964c28c63e2981d38feb20f806c1601f91fdddef9cdc80d6e5c6d010c321696e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 13 Stephen Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.673539863257 30.503955626459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem