Leisure Bay Akkommodasie by Yena-lo 470 | LekkeSlaap
+31

Yena-lo 470

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hove-singel 470, Leisure Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Yena-lo 470 is 'n selfsorgvakansiehuis in Leisure Bay sowat 7 km van Port Edward af.

Die huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n kroeg en 'n TV-kamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en is op die boonste verdieping. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander drie kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die huis het ook DStv, 'n wasmasjien, parkeerplek in 'n motorhuis en 'n swembad.

Die hele tuin en huis word met 'n alarmstelsel en 24 uur-sekuriteit beveilig en dit is 200 m van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Yena-lo 470 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Hove-singel 470, Leisure Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hove-singel 470, Leisure Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22dd2656398814ce632be07b2e7de55c9501c5b17ad514aa8e3510a388d95318caa6a60beed87d78e8ea59b7c3e7e6ca4b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 12) 470 Hove Crescent Leisure Bay 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.0201846 30.2443792
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za