YounieQ Views
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracouda-laan 1262, Leisure Bay, Leisure Crest, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
YounieQ Views is in Leisure Bay, 'n klein kusdorpie aan die Laer Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die see.
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n bad en daar is 2 ekstra enkelmatrasse in die gemeenskaplike area.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi, braaigeriewe en 'n pizza-oond is ook beskikbaar.
Die strand is minder as 'n kilometer ver en daar is 'n rits restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Barracouda-laan 1262, Leisure Bay, Leisure Crest, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracouda-laan 1262, Leisure Bay, Leisure Crest, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom