LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by YS Kliphys en Pophys | LekkeSlaap
+13

YS Kliphys en Pophys

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir YS Kliphys en Pophys
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Seugnet D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet D

Wonderlike huis weg van jou eie. Netjies en mooi.

Puik! Beslis weer.

YS Kliphys en Pophys's terugvoer

Liewe Seugnet
Baie dankie vir die mooi woorde, Dit word opreg waardeer, Sien jul weer.
YSlike plaas groete

YS Kliphys en Pophys
Roxanne J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne J
Gesin met klein kinders

Baie unieke huis met plek om te ontspan en die natuur te geniet.

Sien sterre.

YS Kliphys en Pophys's terugvoer

Beste Roxanne,
Baie dankie vir Jul kuier op ons wilds plaas Yeshuati. Dankbaar julle het dit geniet.
Vriendelike YS groete
Melanie

YS Kliphys en Pophys
Freddie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie V
Saam met vriende

Pragtige opstal met mooi geskiedenis en oulike eienaars!

Baie oulike bestemming vir ‘n naweekwegbreek. Indien jy lief is vir die natuur en hou van wildkyk is hierdie ‘n fantastiese plek om dit te doen.

Vanaf
R2 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308789aa2d4c36612dd071a68d6347fe9bec49aadcfb091a7b202bf6d20e8ac789fe129238d931360a74f568f2eb60f818bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120  per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 36 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.363616454607 28.412093779578
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!