YS Yeshuati
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden 36 De Wagensdrift, Cullinan, Dinokeng, 0100, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R6 750 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
YS Yeshuati is 'n pragtige vakansiehuis op 'n privaat wildplaas in Dinokeng. Die vakansiehuis is nie omhein nie, en wild loop vrylik in die tuin rond.
Die eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, en die vierde slaapkamer het ook 'n enkelbed. Die ander badkamers het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-eenheid het 'n etenstafel, sitarea, stoeptafel, kombuis en privaat balkon. Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Gaste kan ook die privaat balkon geniet.
Ander geriewe sluit 'n TV en WiFi in. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, Groot Vyf-safari's, voëlkyk en wildritte in.
Slaapplek
’n Bespreking by YS Yeshuati sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 77
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Welgevonden 36 De Wagensdrift, Cullinan, Dinokeng, 0100, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden 36 De Wagensdrift, Cullinan, Dinokeng, 0100, Gauteng
- Geen kinders onder 12