+15
Selfsorg in Yzerfontein

Yzer Heights: Relaxed Luxury Stay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nichole N
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Verfrissend en gesellig. Baie dankie aan Michelle vir haar rol as gasvrou met goeie kommunikasie wat ons besprekingsproses gerieflik en maklik gemaak het. Ons as familie het ons vakansie volkome by Yzer Heights geniet met al die geriewe. Die huis het 'n warm, verwelkomende gevoel, baie netjies, met stylvolle dekor. Die huis beskik oor 'n perfekte veilige ligging, met see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Yzer Heights: Relaxed Luxury Stay
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Nichole, en vir die mooi versorging van die huis. Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Caracal Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb34456025c14e3c23889e148f3a189cbd597630a3b836d64b2614c17e686dddaca4cfde3c75b00e40cfec2b77c4bb23bcc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Caracal Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.351808126354 18.157034877316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang