Yzers Boat House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R950 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die tariewe sluit nie vuurmaakhout in nie, en gaste sal hul eie hout moet saambring.
Honde is baie welkom, en gaste word vriendelik gevra om agter hulle skoon te maak voor vertrek.
Geen troeteldiere word op die meubels toegelaat nie. Eienaars moet hondebeddens saambring.
Skoonmaakdienste is beskikbaar en moet voor inklok gereël word.
'n Gratis skoonmaakdiens insluitend linneveranderings word voorsien vir verblyf langer as 7 dae.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 1, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang