Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zwana Nathi

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Zwana Nathi
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maritha S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha S
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet. Daar is nie een aanbeveling wat ek kan maak nie. Heerlike naweekwegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Wat 'n lekker eerste boodskap om vanoggend vroeg oop te maak - baie dankie vir die terugvoer.
Ek is so bly dat julle die kuier by ons in die bos geniet het. Ons sien uit na julle volgende bespreking. Mooiloop

Zwana Nathi
Christine S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Soos 'n droom, die plekkie is pragtig en die eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou as iets gebeur rondom krag ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Fantasties lekker om te hoor julle het die boskuier by Zwana Nathi geniet. Baie dankie vir jul terugvoer. Ons kyk uit vir jul volgende bespreking. Bosgroete, Dana

Zwana Nathi
Carl M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl M
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker gekuier.

Het 'n wonderlike tyd gehad en sal vir seker weer by die plek gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Dit maak my hart bly wanneer ek hoor ons gaste geniet ons boshuise. Dankie vir jou terugvoer. Die grootste kompliment vir ons is wanneer ons gaste weer terugkom vir 'n 2de of 3de kuier. Ons wag vir julle. Bosgroete, Dana

Zwana Nathi
Susan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en sal regtig weer daar gaan bly, en dit is ook bekostigbaar.

Baie lekker gebly. Dit is 'n lekker huis en die braaiplek en die boma-gedeelte en die stoepe is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Susan. Ons wag vir jul volgende bespreking.
Bosgroete
Dana

Zwana Nathi
Johan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Heerlik uitgerus.

Lieflike plek en die diens van die eienaar was uit die boonste rakke. Kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Johan. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hul tyd in die bos geniet by Zwana Nathi en dat julle ons weer sal besoek - dis die grootste kompliment vir ons.

Bosgroete,
Dana

Zwana Nathi
Liaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan V
Gesin met tieners

Heerlike verblyf. Die eienaar is baie gasvry. Die huis is baie netjies. Ons het nie eens geweet wanneer dit loadshedding was nie.

Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Liaan, altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul swaarverdiende bosbreek in Zwana Nathi geniet het.
Ons het intussen ook die badkamers opgegradeer en sien uit om jul weer terug te ontvang, moenie te lank wag nie.
Bosgroete
Dana

Zwana Nathi
Kim S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S
Gesin met klein kinders

Wonderful stay in the bushveld.

Wonderful stay in the bushveld. Very much enjoyed the pool, fire pit area, and visits from the animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Thank you for the feedback. We really appreciate your support and are so happy to hear about your pleasant experience. Please visit us again soon.
Dana

Zwana Nathi
Johan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale bestemming tydens beurtkrag en watertekort!

Zwana Nathi is 'n gerieflike huis met 'n kuierstoep, asook 'n gerieflike patio en boma by die braaiarea. Die aparte badkamers voorsien in almal se behoeftes, danksy 'n bad en 'n aparte stort. Gaasdeure en siwwe voor die slaapkamervensters verseker dat mens deure en vensters kan oop los sonder 'n bekommernis van muskiete. Daar is meer as genoeg kragpunte en proppe in die huis. Al die luuksheid en gerief word afgerond met 'n plonspoel wat heerlike lafenis bied. Danksy die sonpanele, asook die gerief van 'n Jo-Jo tenk kon ons lekker vakansie hou, ondanks beurtkrag en 'n tydelike watertekort in Marloth Park. Ons sal definitief weer bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou review Johan. Lekker om so volledige terugvoer te lees- dankie daarvoor. Ons wag vir jul volgende kuier.
Bosgroete
Dana

Zwana Nathi
Henk V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie.

Baie wild gesien tydens die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Henk. Sien uit na die volgende besoek.
Bosgroete
Dana

Zwana Nathi
Liezl V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Baie rustig.

Goed uitgelê met genoeg slaapplek. Skottelgoedwasser was 'n welkome bonus sodat ek nie nog opgesaal was met skottelgoed nie. Iets wat nie sommer verander kan word nie, maar wel goed sou wees as dit kon, is bietjie meet spasie in die badkamers. Ons het my 80 jarige pa (wie 'n walker gebruik) saam gehad. Hy het bietjie gesukkel in die badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer Liezl. Bly jul het die kuier by ons geniet. Daar is reeds planne opgetrek en goedgekeur om die badkamers te verander, ons spaar solank vir daardie kostes. Ons hoop om jul weer binnekort te kan ontvang. Mooiloop Dana

Zwana Nathi
Tersia C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia C

Goed toegerus en gemaklike verblyf met baie spasie.

Die eenheid is goed geleë met baie wild wat gereeld 'n draai kom maak terwyl ons geswem en gebraai het. Baie naby aan die Krokodilrivier-hek. Daar was glad nie 'n tekort aan enige iets in die eenheid nie en Dana, die eienaar, het gereeld kontak gemaak om seker te maak ons was gemaklik. Ons gaan beslis weer kuier by Zwana Nathi. Absoluut waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Tersia. Ek is so bly julle het die bosbreek geniet. Ons wag vir julle volgende kuier. Bosgroete. Dana

Zwana Nathi
Peter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Gesin met klein kinders

Lekker rustig met koedoes, vlakvarke en rooibokke om jou is asemroewend.

Al wat ek kan sê, is awesome. Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee, Peter. Bly om te hoor julle het lekker ontspan. Ons kan ook nie wag dat julle weer moet kom kuier nie. Bosgroete, Dana

Zwana Nathi
Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met tieners

Met al die wild wat deur jou back yard beweeg maak dit dit 'n belwenis.

Fantastiese belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Christine. Bly jul het die boskuier geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Zwana Nathi groete
Groete

Zwana Nathi
Serena A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Serena A

Absolutely beautiful and comfortable.

Amazing trees, pool and patio areas are lovely, everything neat and tidy, will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Thank you for the feedback. Looking forward to your next visit.
Dana
Phumangeni

Zwana Nathi
Bertus B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B

Baie lekker ontspan.

Dis nie te moeilik om te kry met die aanwysings nie. Hulle is baie vriendelik by ontvangs. Die aircon in die ontspaningsarea werk nie. Die swembad en braaiplek is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering en ondersteuning, Bertus. Ons het reeds 'n tegnikus gekry om te kyk na die groot lugversorging, dankie dat jy dit so vinning onder ons aandag gebring het.
Ons sien uit na julle volgende bespreking.
Bosgroete, Dana

Zwana Nathi
Natacha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha B
Saam met vriende

Best House we've stayed in.

Had an awesome weekend. House has everything you need. Super friendly service. We'll definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Thanks a mill for your awesome review- we feel super proud when we read comments like "best house we've stayed in".
Looking forward to your next visit.

Bush greetings
Dana

Zwana Nathi
Stefan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Gesin met tieners

Puik.

Mooi plek, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en ook die terugvoer Stefan. Dit is lekker om te hoor dat jul die bosbreek geniet het.
Ons kyk uit vir jul volgende bespreking.
Bos-groete
Dana

Zwana Nathi
Vuyiswa R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyiswa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was excellent.

We had fun, the owner is very nice and sweet, she kept on checking on us, the home is beautiful and clean, the kitchen is fully equipped, we are definitely coming back with the whole family, thanks, you made my hubby and daughter's birthday extra special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Thank you so much for the feedback. Glad you had an enjoyable time for those special birthdays. Hope to see you again soon.
Bush greetings
Dana

Zwana Nathi
Jasper E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper E

Mooiste plek.

Ons het Marloth al baie besoek, maar hierdie keer was regtig onvergeet baar. Zwana Nathi is die beste en lekkerste plek waar ons nog gebly het met vreeslik baie wild wat elke dag daar kom groet het. 15 min se stap tot teen die draad van die rivier met 'n mooi uitsig. Alles is mooi skoon en Dana was so behulpsaam. Ek gaan by geen ander plek weer by as Zwana Nathi nie. Baie dankie vir 'n ervaring wat ons nooit sal vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi terugvoer Jasper. So lekker om te hoor jul het die kuier by ons geniet. Ons kyk uit virbdie volgende bespreking.
Bos-groete
Dana

Zwana Nathi
Samantha C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C
Gesin met klein kinders

Een amazing naweek.

Was 'n wonderlike naweek saam die familie en kinders. Is 'n pragtige plek en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat van die natuur hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Sam. Altyd lekker om te hoor ons gaste het hul bosbreek by ons geniet.

Ons sien uit na jul volgende kuier by ons.

Bosgroete
Dana

Zwana Nathi
Corrie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Gesin met tieners

Baie lekker en mooi.

Plek is netjies en gerieflik, sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Dankie vir jou resensie Corrie, ek waardeer dit dat jy tyd geneem het vir die terugvoer.
Ons kyk uit vir jul volgende bespreking.
Bos-groete, Dana.

Zwana Nathi
Phillip V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie aangename eenheid en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie vir ons te doen Philip. Ons waardeer jul ondersteuning en ons sien uit om jul weer in Zwana Nathi te sien kuier binnekort.
Bos-groete
Dana

Zwana Nathi
Doreen M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen M
Saam met vriende

Wonderful week in Marloth Park where the animals visit you daily.

We spent a wonderful week at Zwana Nathi with friends. The attraction for us is staying in Marloth Park because it is a magical place to spend a holiday. Near enough to Kruger for day visits and also just across the Crocodile river, allowing plenty of game viewing of the animals in Kruger, from the various viewpoints in Marloth Park. The many animals that roam Marloth are also frequent visitors to the houses. In fact we were thrilled to see three Bush babies who nested in the nearby tree, leaving every evening to go and find food.. We were a party of 5 adults, two couples and a single male. I would definitely not recommend Zwana Nathi for more than 4 adults. The upstairs bedroom is actually a loft room and open to the main living area - not really ideal for an adult couple. It was also very hot while we were there and the loft room did not have an air conditioner and the main aircon did not have much effect in the plus 30 deg C heat. But with a pool and lovely outside braai area and plenty of outdoor seating Zwana Nathi is a lovely place to stay. The pool was very welcome during the heatwave. The host is very communicative and kept us up to date with all the news in Marloth Park at the time. There is only one shower indoors but the outside shower, although cold water only, was lovely. The kitchen is small, with only a kettle, 4 slice toaster, microwave and gas cooker top, but then again the braai area is good. The Wi-Fi is very good and the availability of DSTV and streaming services make it attractive to those who can't be without these amenities. Not that we really worried about that except for one particular rugby match!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Thank you for your feedback Doreen.
As per the write-up of the property on the portal, it is mentioned upfront that there is a loft room which is equipped with an industrial fan, while the other 2 bedrooms have aircons. It is also mentioned in the ad that there is one bath and one shower indoors, with the additional outside shower.
Glad you enjoyed the animal interactions

Zwana Nathi
Henry S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Saam met vriende

Baie rustig en waarde vir geld.

Saam met 'n paar ou vriende vir 'n naweekwegbreek. Plek was presies soos voorgestel. Diere het elke aand 'n draai kom maak. Nagapie wat kort-kort kop uitgesteek het was besonders mooi. Sal beslis weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is geseend om hierdie mooi "bos" met al sy "inwoners" met ons gaste te kan deel. Kom kuier gou weer.
Bos-groete
Dana

Zwana Nathi
Gustin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustin S
Gesin met klein kinders

Baie ontspannend, waarde vir geld. Net wat ons gesin gesoek het.

Plek is baie skoon, netjies en eienaar is baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Gustin. Waardeer dit baie. Ek sal jou positiewe terugvoer aan my "skoonmaak feetjies" oordra. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Zwana Nathi
Albert V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Gesin met tieners

Aangenaam en rustig, mooi plek om dit te kan geniet.

Die huis is op 'n deel wat lekker stil was. Dis mooi binne die huis en gerieflik. Het ook die wild wat kom draai baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Albert. Bly jul het die bosbreek geniet, Ons het so bietjie bouwerk gedoen direk na jul vertrek, ek is seker jul sal die verbeteringe geniet - ons kyk uit vir jul volgende bespreking.
Bosgroete
Dana

Zwana Nathi
Martin J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig 'n baie lekker wegbreek gehad.

Die huis was super netjies en skoon met alles wat nodig is. Die TV met volle DStv en Netflix is wonderlik. Ons het die groot stoepe baie geniet. Ons sal weer van hulle gebruik maak in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Martin - ek dra jou dankie aan my skoonmaakfeetjies oor. Ek is bly jul het die bosbreek geniet en ons kyk uit vir jul volgende bespreking. Ons is tans besig om so 1 of 2 verbeteringe aan te bring, so kom kuier en laat ons weet wat jul dink.
Bosgroete,
Dana.

Zwana Nathi
Leona J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf in die bos.

Pragtige, skoon en ruim huis. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het vir selfsorgverblyf. Dana (eienaar) was vriendelik, heeltyd beskikbaar en baie behulpsaam. Die aircon in die slaapkamers en leefarea was wonderlik in die hitte en almal het lekker afgekoel in die pragtige, skoon swembad. Lekker stoep (deck) en braai-area vir kuier. Ons gesin het die nagapies en diere wat kom 'kuier' het vreeslik geniet. Die WiFi en Netflix was 'n bonus. Dit was 'n heerlike naweek en ons het baie lekker gekuier. Ons sal definitief weer by Zwana Nathi kom ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd geneem het vir 'n resensie Leona. Waardeer die terugvoer baie. Dis heerlik om te hoor dat ons gaste hul wegbreek geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Bosgroete Dana

Zwana Nathi
Tanya J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige verblyf.

Ons het 'n lieflike tyd gehad met diere wat kort-kort kom groet het. Sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Tanya.
Ons hoop om julle weer binnekort te sien terugkeer vir 'n lekker lang kuier, en die diere wag ook vir julle.
Bosgroete
Dana

Zwana Nathi
Coreen F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen F
Gesin met klein kinders

Stil, privaat en lekker in die bos.

Mooi, skoon en veilige huis. Baie diere wat kom kuier het. Warm, stil atmosfeer. My 5 en 12 jarige kinders was mal oor die huis en bos. Sal defnitief weer gebruik maak van Zwana Nathi. En Dana die eienaar van die huis, is heeltyd beskikbaar en behulpsaam. Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer Coreen. Ek is bly jul het lekker in ons boshuis gekuier - en veral dat die kinders die bos en diere geniet het.
Ons sien uit na jul volgende kuier, moenie te lank wag nie.

Zwana Nathi
Rene M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M
Gesin met klein kinders

Absolutely Fabulous.

Everything was picture perfect. The house is beautiful, clean and spacious. The outside braai area is where we spent all our time, from watching, as well as feeding the animals, we just took in the beauty of our surroundings. There isn't one thing I would change, it was perfect in every way. I would highly recommend Zwana Nathi and cannot wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Thank you, Rene, for taking the time to write such a beautiful review for Zwana Nathi. It makes my heart smile when I hear our guests enjoyed their holiday with us, especially because it was your first visit to our beautiful bush town. Looking forward to the next visit, don't wait too long.
Bush greetings,
Dana.

Zwana Nathi
Annelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Jy sal nie 'n fout maak deur by Zwana Nathi te bespreek nie.

Ons het elke oomblik by Zwana Nathi geniet. Die huis is ruim en gerieflik met aircon in beide kamers en ook die leefarea. Die loft is groot en loop uit op 'n houtstoep met 'n pragtige uitsig oor die bos. Daar is aandag gegee aan klein goedjies om dinge geriefliker te maak - soos die handdoekrelings in die kamers. Die kombuis is goed toegerus. Die huis is ook netjies en skoon. Die beste deel is die kuierarea. Die swembad is lekker groot en daar is 'n pomp wat verseker dat dit silwerskoon is. Die swembadnet is ook baie maklik om af te haal en weer terug te sit - geen gesukkel nie. Die ingeboude braaier is gerieflik en daar is 'n lig in die braai wat dinge soveel makliker maak. Almal kan gesellig kuier om die vuurput (fire pit). Daar is ook 'n lieflike stoep vir net sit en ontspan. Baie moeite is gedoen om te verseker dat daar ook diere om die huis is. Daar is 'n drinkgat en plek om voer uit te sit vir die diere. Die twee huisies vir die nagapies verseker dat 'n mens hierdie diertjies ook van naby kan sien. In die een huisie was daar tot vyf nagapies wat ons van naby kon sien. 'n Groot koedoebul was ook heeldag om die huis en dan was daar ook heelwat ander diere wat deur die dag om die huis was. Die WiFi was 'n lekker bonus en het goed gewerk. Dana se kommunikasie is uitstekend en daar was geen probleme om die sleutel te kry nie. Ons het baie lekker gekuier. Dankie Dana vir die voorreg om by Zwana Nathi te kon ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Annelie. Dis so lekker om te hoor ons gaste geniet Zwana Nathi en hul kuiers by ons in die bos.
Dit was heerlik om jul te ontvang en ons sien uit na nog vele kuiers in die toekoms- ek weet die diere wag ook vir hul bederfies.
Bosgroete,
Dana.

Zwana Nathi
Marinda V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met klein kinders

Extremely comfortable and provides exactly what is needed.

We had a wonderful, restful and peaceful time. The house is really great, the owner's service is exceptional and she keeps you updated with the ongoings in Marloth which is not expected and really great. Amazing for kids with Netflix and a beautiful pool. The braai area and fire pit is where we spent all our time, it was absolutely perfect. The couches are super comfortable and both rooms have aircon! Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Marinda. Dit is so lekker om te hoor ons gaste het hul tydjie by ons geniet. Dit was lekker om jul te kon akkommodeer en ons sien uit na jul volgende kuier. Mooiloop, Dana.

Zwana Nathi
Melanie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

Lekker rustige kuier tussen die diere!

Lekker gekuier en kon op die stoep sit en vir die diere kyk wat kom eet het. Swembad is ook baie lekker by die braai area en mens kan lekker saam kuier op die groot stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om terugvoer te gee Melanie. Ons is so bly dat jul die tydjie by ons in die bos saam met die boskinders geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom - moenie te lank wag nie.
Zwana Nathi Groete
Dana

Zwana Nathi
Madelein J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir 'n lekker naweek.

Met ons aankoms was die huis baie netjies. Daar is ekstra moeite gedoen in elke vertrek. Die waaiers, air-con en swembad het gesorg dat ons koel bly. Die kinders het lekker besig gebly in die aande met TV en Netflix. Daar was baie diere soos koedoes, bosbokkies en selfs 'n blouwildebees wat kom groet het. Die huis is lekker privaat met geen bure naby en omring deur bos. Ons kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zwana Nathi se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd geneem het om 'n resensie deur te stuur Madelein. Dis ons 1ste een vir Zwana Nathi aangesien die huis nuut op die portaal geadverteer word, so ons is baie dankbaar vir terugvoer.
Ek is baie bly dat jul die bosbrekie by ons geniet het en jul is enige tyd weer welkom om te kom kuier.
Bosgroete
Dana

Zwana Nathi
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luislanglaan 1500, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada8dc57805fd3651ea320c959f0ca560209da77f657f89d23982916e9aa4c8635a2eb6052d1aff0c58d28b07e86b06e4736?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 1500 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.348859501944 31.766439378262