LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zandriver Valley Lodge | LekkeSlaap
+45

Zandriver Valley Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandspruit, Van Reenen, Harrismith, 3372, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Zandriver Valley Lodge bied selfsorg-akkommodasie in die vreedsame Afrika-bosveld en is gerieflik geleë net 'n entjie van die N3 af tussen Van Reenen en Ladysmith.

Akkommodasie bestaan uit selfsorg-chalets wat slaapplek het vir tot 4 gaste. Die chalets is in die bos en in die natuur geleë met wild wat op jou drumpel wei. Gaste het toegang tot 'n boma-vuurmaakplek en 'n lapa-area wat vir klein funksies en konferensies geskik is. Die lapa-area het 'n TV met DStv en het plek vir 30 - 36 gaste.

Die ligging is ideaal vir gaste wat uit die stad wil ontsnap. Gaste kan die koedoes en rooibokke dophou by die dam en ook die verskeidenheid voëllewe bewonder. Doendinge in die omliggende omgewing sluit visvang, stap, voëlkyk en fietsry in. Zandrivier Valley Lodge is 17 minute vanaf Van Reenen, 26 minute vanaf Ladysmith en 60 km van die Drakensberge af geleë. Nambiti Privaat Wildreservaat is 'n uur se ry van Zandrivier af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Zandriver Valley Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Zandspruit, Van Reenen, Harrismith, 3372, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zandriver Valley Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandspruit, Van Reenen, Harrismith, 3372, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNWNjYTlhLTM2YTYtNDVlYS1hMDUwLWMwMjA5MTI2OTMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Zandspruit Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.450801361152 29.475954166074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!