Zazus Perch
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R6 216 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Zazu's Perch is 'n hoogs eksklusiewe en moderne, nuutgeboude bosveldhuis aan die agterkant van die Mabalingwe-natuurreservaat en dit bied maklike toegang tot die nabye gholfbane soos Elements en Zebula Country Club.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers. Elke slaapkamer is elegant versier en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die moderne oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer. Gaste het toegang tot 'n groot leefarea en eetarea en ruim dek met 'n randvloeiswembad. Die dek bied ontsagwekkende uitsigte oor die bosveld en rivier.
Daar is 'n privaat wildkyk-voertuig beskikbaar vir gaste teen 'n ekstra koste. Alle linne en handdoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Zazus Perch het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo