Zebra Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Annatjie & Sorita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Hermien E - Nov 2019
Algehele gradering
Bed in kamer 1 is pap.
Zebra Guest House se terugvoer
Middag Hermien
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeur en volg dit op.
Zebra Gastehuis
Elzette T - Jul 2018
Algehele gradering
Kamer was netjies en skoon.
Elmarie R - Jun 2018
Algehele gradering
Belewenis.
Zebra Guest House se terugvoer
Hi
Kom kuier gerus weer, ons het nuwe bestuur en nuwe gesiggies
Dorothy N - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker, al die natuur rondom ons.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Herman B - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Zebra Guest House se terugvoer
Goeie dag Herman
Dankie vir jou goeie terug voering.
Die maak ons harte bly om te weet ons gaste is tevrede.
Vriendelike Groete,
Zebra Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokabastraat 9, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom