Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebula Prop 2876

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 2876, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zebula Prop 2876 is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die hartjie van die wildreservaat in Marlothpark geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat die Krugerwildtuin wil besoek, aangesien dit net 'n entjie vanaf die Krokodilhek is.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die stoep lei na 'n groot boma met 'n vuurput, tweede ingeboude braai en 'n plonspoel. Gaste kan ook wild soos koedoes, kameelperde, sebras, njalas en vlakvarke op die perseel besigtig.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebula Prop 2876 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Zebula Prop 2876
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 8

Ligging

  • Tarentaalstraat 2876, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Zebula Prop 2876 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 2876, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0edff2aaaecef4414ab52136374ab3fd23b33a43e7be753fdff27430c563f734bc174cb8c2ebf5ce494bfaf19bfe18be384f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2876 Tarentaal Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3368395 31.795067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem