Zeekoegat Historical Homestead
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeekoegat Historical Homestead, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zeekoegat Historical Homestead bied verblyf op 'n rustige, geskiedkunige plaas wat in 1795 gebou is. Die eenheid is op 'n werkende plaas wat in die Langeberge se voorheuwels in Riversdal geleë is. Die plaas is ideaal vir gaste wat van die stadsrumoer wil ontsnap.
Verblyf by Zeekoegat Homestead bestaan uit 2 selfsorg-eenhede naamlik Zeekoegat Homestead en Goat Cottage.
Zeekoegat Homestead is 'n selfsorghuis en die groot boonste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en 1 kind. Daar is ook 'n aparte eenheid met 'n ingang buite wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Verder is daar 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n oond, stoof, broodrooster, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid onder het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie.
Goat Cottage het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster toegerus en gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet. Die kothuis het lugversorging en WiFi.
Dié verblyf is vir diere- en natuurliefhebbers. Daar is 'n verskeidenheid troeteldiere insluitend vriendelike honde en hane wat kraai met die sonopkoms. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die omliggende area bied baie besienswaardighede vir natuurliefhebbers, fiksheidsfoendi's, wynliefhebbers en kunsentoesiaste. Gaste kan hardloop en fietsry al langs koei-deurtrapte paadjies, in die rivier gaan swem of bloot met 'n lekker boek ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 6
Ligging
- Zeekoegat Historical Homestead, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeekoegat Historical Homestead het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeekoegat Historical Homestead, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom