Zeeland Pier 704
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R390.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die rook van dagga nie in die woonstelle toegelaat word nie. Geen sigarette nie. Geen besoekers toegelaat nie. Indien gaste op 'n manier optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie, sal hulle versoek word om die woonstel te ontruim. Respekteer asseblief stilte tussen 22:00 en 08:00. Geen vullis mag voor u deur of in die brandtrap gelaat word nie.
'n Gratis daaglikse skoonmaakdiens, insluitend vars linne, sal tydens verblyf voorsien word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 14 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 8 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 8 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang