Zeeland Pier 704
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zeeland Pier 704 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, Nespresso-masjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n gimnasium, 'n swembad en buite-sonstoele insluit.
Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang