Zeeland Self Catering
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Zeeland Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zeeland Self Catering bied 'n selfsorgkamer op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Bloubergstrand geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n korporatiewe reisiger of toeriste wat die kuslyn van die Moederstad wil verken.
Hierdie kamer is privaat en is in die tuinarea geleë, maar word deur die hoofhuis bereik en het slaapplek vir 2 gaste. Die kombuis en badkamer word met 'n ander woonstel gedeel. Die badkamer is toegerus met 'n hoekbad en stort. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Alle linne word voorsien.
Boonop het gaste volle toegang tot WiFi, 'n groot platskerm-TV met YouTube en Netflix, en lugversorging.
Buite het gaste 'n privaat patio met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai. Die ligging van hierdie eiendom is 5 minute se ry vanaf die strand. Parkeerplek is in die oprit agter 'n hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Zeeland Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeeland Self Catering het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Zeeland Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang