ZEG Accommodation
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts-laan/King Cetshwayo-snelweg 57, Maywest Cente 9, Westridge, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 450R1 233 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
ZEG Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in die Maywest Centre-woonstelblok by die Entabeni Hospitaal in Westridge, Durban. Die woonstel is lekker naby die poskantoor en die winkels en het 'n uitsig oor Westville.
ZEG Accommodation het slaapplek vir 6 gaste (volwassenes) plus 2 kinders, in 3 slaapkamers, en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed.
Toegang tot die N3 is glad nie 'n probleem nie en die woonstel is sowat 5 minute vanaf Durban se Suidstrand en Ushaka Marine World. Gholfliefhebbers sal bly wees om te verneem dat ons gholfstokke voorsien en dat Durban se Buiteklub net 4 minute van hier af is.
Slaapplek
’n Bespreking by ZEG Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Jan Smuts-laan/King Cetshwayo-snelweg 57, Maywest Cente 9, Westridge, 4001, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westridge Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts-laan/King Cetshwayo-snelweg 57, Maywest Cente 9, Westridge, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom