Zevenbosch Guest Villa
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zevenbosch Guest Villa bied ongelooflike verblyf tussen die wingerde op die Zevenwacht Wynlandgoed. Dit is die perfekte plek vir gaste wat opsoek is na rustigheid en asemrowende uitsigte oor Kaapstad en, in die verte, op Tafelberg.
Daar is 'n klein argiteksfirma wat 'n kantoor langs die huis het, maar verder is die hele perseel tot huurders se beskikking.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers met en-suite badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het 'n stort, 'n bad of albei. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, koffiemasjien, stoof en 'n ketel toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die tuin. Die huis het ook 'n sondek op die boonste verdieping, sowel as 'n plonspoel en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Stunning Wine Farm Villa is naby die Zevenwacht Spa en restaurante en die Zevenwacht Mall. Die huis is ook net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van die Kaap.
Slaapplek
’n Bespreking by Zevenbosch Guest Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.2/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kuilsrivier Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom