Zi-Vu 11
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertina Amathila-laan 11, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Zi-Vu 11 is 'n lieflike duplekswoonstel in Swakopmund, Namibië. Dit bied selfsorgverblyf aan 6 aste en is dus ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elkeen 'n solderkamer en het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n TV, etenstafel en 'n binnebraai-area.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Libertina Amathila-laan 11, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertina Amathila-laan 11, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo