Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zia Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantal Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Zia Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dries C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders - onberispelik skoon en netjies.

Pragtige plek en baie skoon en netjies met meer as wat benodig word vir 'n heerlike, stil en rustige wegbreek. Beddegoed van topklas en die hele eenheid is baie goed toegerus, dit is 'n absolute plesier om te geniet. Baie dankie vir die bederf ook. Jip, ek beveel die verblyf sterk aan - besonders, netjies en nie jou gewone nie - dit het daai iets ekstra - Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniella N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella N
Gesin met klein kinders

Loved everything about the place.

We had the honor to stay in this beautiful, tranquil, and peaceful place. From the moment we entered, the scent fetching you from the door to all the necessities you need, everything you'll need is there to make your stay as comfortable as possible. This is truly a home away from home, and if you forgot some toiletries, the host has got you covered with everything you can think of. The place is kids friendly. I have never seen so much entertainment for kids at a guest house. We'll definitely be going there again. Oh, and to be honest, the pictures do not do the place justice! It's more beautiful. Go and experience it for yourself!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia P
Saam met vriende

Best stay ever!

One of my best stays ever! Wow! Is all one can say. The host's attention to detail is magnificent. So many little extras that made our stay absolutely wonderful. The crisp white linen is also just pure luxury. We'll be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-petrus S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-petrus S
Saam met vriende

Netjies, modern en baie goed ingerig.

Ons het baie lekker hier gekuier. Die cottage beskik regtig oor 'n baie lekker leef- en kuierareas wat goed ingerig is, met 'n groot verskeidenheid van tydsverdrywe. Die plek is baie netjies en skoon en is ook baie goed toegerus met breekware, kruie en ander benodighede wat jy sou dink jy net by jou huis sou kry. Die gasvrou, was baie goed met haar kommunikasie en vinnig om terug voer te verskaf met duidelike instruksies oor wat waar is. Regtig baie goeie diens van haar af. Ons sal definitief Zia Cottage weer gebruik wanneer ons in die area verblyf benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met tieners

Ongelooflike huis met top-end afwerkings. Die eienaar het aan alles gedink!

Baie goeie uitleg met mooiste patio en jacuzzi. Daar is iets vir almal om te doen. Lekkerste duvets en komberse. Soveel complimentary geskenkies. Mens voel eerlikwaar spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 080
R3 080 R2 310
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 080
R3 080 R2 310
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 080
R3 080 R2 310
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Game Park, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e2c7990e2f8b92463f3ab66f3fb20f67cd62fb79dfff94d887b2da27606b982f1ac07f8bf04fcbdc41efc93e0585628fa98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 080 nouVanaf R2 310 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Witzenberg Game Park Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.382037966329 19.216553819609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem