Zingela Nature Reserve - Baobab Tented Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zingela Nature Reserve - Baobab Camp is 'n lieflike selfsorgkamp in Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die Bosveld. Dié reservaat is 23 000 ha en in Tolwe, Limpopo geleë - sowat 200 km vanaf Mokopane en Polokwane en net 4 en 'n half ure se ry vanaf Johannesburg en Pretoria.

Dié tentkamp skuil bo-op 'n koppie tussen kremetartbome. Daar is 4 luukse safari-tente. Elke tent het 'n en suite-badkamer en 'n privaat dek met dekstoele vanwaar jy die ongerepte bosveld kan bewonder.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, swembad en braai-area.

Wild soos jagluiperds, buffels, kameelperde, sebras, blouwildebeeste, rooihartbeeste, sabel, koedoes, elande, impalas, waterbokke, duikers, steenbokke en jakkalse is in die reservaat te sien. Afrika wildekatte, ystervarke, aardvarke, hiënas en luiperds word minder opgemerk. Doendinge in die reservaat sluit wilduitstappies, wildritte, voëlkyk en watergat-uitkykpunte in.

'n Fooi van R200 sal gehef word vir elke uur na 17:00 wat gaste laat is om in te klok.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zingela Nature Reserve - Baobab Tented Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]