Zinger Woonstel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Etli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Mapasha R - Okt 2023
Algehele gradering
I was not happy at all.
Meri H - Okt 2023
Algehele gradering
Place is simple and lovely.
Joey G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, naby alles en dis veilig, net jammer dis OpenView TV, nie baie om na te kyk nie, verder was dit baie lekker.
Franazia S - Jun 2023
Algehele gradering
Location is perfect, friendly and clean.
Antoinette K - Apr 2023
Algehele gradering
Die mense is baie vriendelik en het ons mooi gehelp.
Zinger Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Antoinette. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Estelle N - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut stunning.
Zinger Woonstel se terugvoer
Baie dankie Estelle. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê.
Natasha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Zinger Woonstel se terugvoer
Dankie Natasha. Kom gou weer terug.
Leilani M - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was waarde vir ons geld.
Bill S - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly environment.
Tania C - Okt 2022
Algehele gradering
UItstekend.
Jacobus S - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en die see-uitsig was my hoogtepunt elke oggend.
Zinger Woonstel se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle gekom het.
Morne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Bianca D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Amelia P - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet. Baie netjies daar en goed toegerus.
Zinger Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie.
Neliswa M - Des 2020
Algehele gradering
Lovely.
Zinger Woonstel se terugvoer
Thank you so much for the amazing review, Neliswa. We hope you can come back soon.
David N - Okt 2020
Algehele gradering
Fair.
Jacoline V - Sep 2020
Algehele gradering
Ongerieflik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfresco 205, Beach-weg 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal